Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hoffman, Josias Philippus
Hoffman, Josias Philippus [boodskap #122182] So, 16 Desember 2018 16:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Josias Philippus Hoffman was die eerste President van die Oranje-Vrystaat. In 1807 op Stellenbosch gebore. Daar is min bekend van sy vroeëre lewe behalwe dat hy 'n vooraanstaande man in die Oranje-Vrystaat-Soewereiniteit was, en dat hy as die verteenwoordiger van Smithfield die Bloemfontein-konvensie onderteken het. Word President in 1854 en kry te doen met 'n tekort aan geld en swak amptenare. Om Mosjesj te paai, gee hy aan hom 'n vaatjie buskruit. Die protes wat daarop volg lei in 1855 tot sy bedanking. Hy gaan boer naby die Caledonrivier. Oorlede in 1879.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hoffa, Dr. Albert
Volgende onderwerp: Hofmeyr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 15:59:07 MGT 2024