Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ablaing, Johannes Cornelis
Ablaing, Johannes Cornelis [boodskap #120892] Sa, 10 November 2018 13:15
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Johannes Cornelis Ablaing was die oom van Willem Adriaan van der Stel vir wie hy opgevolg het as waarnemende Goewerneur van die Kaap. Sy loopbaan het in Oos-Indië begin as Kommandeur van Palembang. Oorspronklik na die Kaap gestuur as
Sekunde maar moes van 3 Junie 1707 tot 1 Februarie 1708 as Goewerneur waarneem. Hy keer later terug na
Batavia waar hy sy dae slyt as Buitengewone Raadgewer van Indië.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aberdeen
Volgende onderwerp: Ackermann, Alfred Seabold Eli
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 15:23:50 MGT 2024