Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Stink Gatte
Re: Stink Gatte [boodskap #111705] Ma, 11 Desember 2006 06:35 na volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Die drol op die dreskas met die skuilnaam "Lappies Labuschagne" braak weglaatbare
opdrifsels van 'n ernstig versteurde psige.

Lyk my iets (dalk die Scientology?) het nou finaal jou laaste breinsel weggebrand, ou.
Ha! Ha! Ha! Hoe voel dit om so mal te wees? Lekker, nè? Onthou, die ou universele
wet, doen aan ander soos jy aan jouself gedoen wil hê? Ek reken jy't seker maar
'n ou misrabele verskoning vir 'n lewe. Klaarblyklik het jy nie 'n vrou of familie nie.
Of enige vriende nie. Of enige kans om vriende te maak nie. 'n Pluimpie vir jou
volharding, doe so voort en ons almal hier sny ons eie kele af uit meegevoel met
jou. Kom, vertel nou maar vir die omies en tannies, hoe het die boertjies jou vrou
gesteel? O, jou vrou het net een kyk na jou hangpens gegee? Of was dit die ou
hangtril van jou wat al jare nie meer werk nie?

Tog jammer daar's nie pille vir dom ook nie -- iemand wat so dom is om drieletter
woorde verkeerd te spel moet sy kleuterskoolgeld loop terugvra.

Tjeers, jou ou faktap fokop. Eet ons kollektiewe onderbroeke.
--
Re: Stink Gatte [boodskap #111709 is 'n antwoord op boodskap #111705] Ma, 11 Desember 2006 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Walter die Wonderman" < wrote

> Die drol op die dreskas met die skuilnaam "Lappies Labuschagne" braak
> weglaatbare opdrifsels van 'n ernstig versteurde psige.

Dankie dat jy ons die stink gespaar het; die opskrif sê genoeg...

> Hoe voel dit om so mal te wees?

Walter, om vir die skisofreen te vra hoe dit voel om so mal te wees is om vir die muishond te vra hoe dit voel om so te stink!

> Onthou, die ou universele wet, doen aan ander soos jy aan jouself gedoen wil hê?

Die muishond se agterent stink seker so erg dat hy vir homself weghardloop! - en nou verdink hy ons van die stink!
Re: Stink Gatte [boodskap #111712 is 'n antwoord op boodskap #111705] Di, 12 Desember 2006 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Multi-skisofreen, die keer met die "persoonlikheid" George Orwell ywer
langsaam
om met die volgende juweeltjie te voorskyn te kom:

> Nou maak gou, gaan was voete.

Ek kyk eerder weer daai bloufliek van jou eks-vrou en Mike Schutte...
Re: Stink Gatte [boodskap #111719 is 'n antwoord op boodskap #111712] Di, 12 Desember 2006 13:51 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Walter die Wonderman" < wrote
>
> Multi-skisofreen, die keer met die "persoonlikheid" George Orwell ywer
> langsaam
> om met die volgende juweeltjie te voorskyn te kom:
>
>> Nou maak gou, gaan was voete.
>
> Ek kyk eerder weer daai bloufliek van jou eks-vrou en Mike Schutte...
>

Die skisofreniese muishond is gepla oor voete was, ek dink hy moet eerder sy
eie agterent was! Dis wat so stink, nie die voete nie!
Vorige onderwerp: Uitvindings
Volgende onderwerp: Re: Dear World
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 11:56:49 MGT 2024