Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Dear World
Re: Dear World [boodskap #111734] Sa, 16 Desember 2006 12:15
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Steve Louw tjorts:

(Selle ou nonsens uitgelaat.)

Natuurlik is hierdie aanklag teen die sg. Boer 'n grap indien vergelyk
work met die handewerk van sommige slagters: Mengistu, Amin, Tsjaka,
Mugabe, Kabila, noem maar op.

Sorrie vir jou, ou, ek voel glad nie sleg nie.

Hoe lank dink jy sou Mandela in die tronk oorleef het as Boere hom nie
opgepas het nie? Hoe lank het Ken Saro Wiwa in Nigeriese tronk oorleef?

Ek dog so ja. Vra nou mooi verskoning vir die omies en tannies voor
hulle
vir jou vies raak en Staal Burger oorstuur.

Jou ou nat poep. Al wat jy is is 'n stank.
--
Vorige onderwerp: Re: Stink Gatte
Volgende onderwerp: Het julle al dit gehoor?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 07:12:31 MGT 2024