Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » BoereVolkBeheptes.
BoereVolkBeheptes. [boodskap #106514] Di, 18 Oktober 2005 06:24 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor dat behalwe vir hul haat en vrees vir die k4's ( hulle benaming),
hulle nou ook 'n nuwe haat en vrees bygekry het, nl vir die Jode.
Janee - 1987 is nie lank genoeg in die verlede nie. Die Duitsers se vrese en
haat van 1942 is nou meer gepas.
Ek vertel net nou die dag van die eienaardige reëlings tyden die
Voortrekkerkamp op Broederstroom wat ek in 1966 bygebring het. Carel Boshoff
en vroulief nooi Verwoerd- die Kampkommandante- het ons presies net soos
die Hitler Jungend behandel.
Die dag kom nader dat al die Engelssprekendes ook gehaat en gevrees gaan
word met dieselfde passie, vir wat hulle gedoen het tydens die ABO.

As hulle lank genoeg aanhou, gaan daar niemand meer oor wees om te haat en
te vrees behalwe mekaar nie.....
--
Groetnis
Annette
Re: BoereVolkBeheptes. [boodskap #106521 is 'n antwoord op boodskap #106514] Di, 18 Oktober 2005 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis dieselfde vrees wat die kerke gebruik om ledemate en geld te kry? As
jy nie vrees en in jou spoor trap nie, gaan jy gestraf word. Op die
platteland moet jy gaan kyk hoe word hierdie vrees steeds gebruik om mense
te manipuleer....

"Annette" skryf in boodskap news:dj24fd$j7p$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> As hulle lank genoeg aanhou, gaan daar niemand meer oor wees om te haat en
> te vrees behalwe mekaar nie.....
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: BoereVolkBeheptes. [boodskap #106552 is 'n antwoord op boodskap #106514] Di, 18 Oktober 2005 22:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
benf  is tans af-lyn  benf
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2004
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:dj24fd$j7p$2@ctb-nnrp2.saix.net...

> "Die dag kom nader dat al die Engelssprekendes ook gehaat en
> gevrees gaan word"

Vrees is miskien effens uit fokus. Liewer teleurstelling met die Engelse
volk wat dit nodig gevind het om met geweld en oorlog, beslag te le^
op 'n bietjie goud en diamante wat hier rondgele^ het. 'n Diepe weersin,
eerder as haat, in 'n milite^re strategie wat 27 000 burgerlikes vermoor,
nadat die oorlog nie na wense wou verloop nie.

Ben.
Re: BoereVolkBeheptes. [boodskap #106556 is 'n antwoord op boodskap #106552] Wo, 19 Oktober 2005 03:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Presies waarvan ek praat. Vrees, teleurstelling en weersin in iets wat meer
as 'n eeu gelede gebeur het. Gepleeg deur 'n paar mense. Vra enige normale,
vooruitstrewende SAner in die straat watse weersin en teleurstelling hulle
in Engelse het, en die meerderheid sal jou snaaks aankyk en wonder of die
vraesteller se koppie aankap.
Is dit nie wonderlik dat so baie mense wat so 'n diepe teleurstelling en
weersin in die Engelse het, uit weerwraak hul spruite toelaat en selfs
aanmoedig om in Engeland te gaan geld verdien om bietjie te kan opgroei nie.
--
Groetnis
Annette

"ben" skryf in boodskap news:vemdnZf85aMt4cjeRVn-hw@is.co.za...
>
> "Annette" wrote in message
> news:dj24fd$j7p$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> "Die dag kom nader dat al die Engelssprekendes ook gehaat en
>> gevrees gaan word"
>
> Vrees is miskien effens uit fokus. Liewer teleurstelling met die Engelse
> volk wat dit nodig gevind het om met geweld en oorlog, beslag te le^
> op 'n bietjie goud en diamante wat hier rondgele^ het. 'n Diepe weersin,
> eerder as haat, in 'n milite^re strategie wat 27 000 burgerlikes vermoor,
> nadat die oorlog nie na wense wou verloop nie.
>
> Ben.
>
Re: BoereVolkBeheptes. [boodskap #106576 is 'n antwoord op boodskap #106514] Wo, 19 Oktober 2005 07:20 Na vorige boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
ek dink nie die afrikaners het meer eninge probs met die engelse nie.
Ek het in Natal grootgeword en daardie jare was daar geen spanning nie,
nie eens verwysings daarna nie.

"Annette" skryf in boodskap news:dj24fd$j7p$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek hoor dat behalwe vir hul haat en vrees vir die k4's ( hulle benaming),
> hulle nou ook 'n nuwe haat en vrees bygekry het, nl vir die Jode.
> Janee - 1987 is nie lank genoeg in die verlede nie. Die Duitsers se vrese
> en
> haat van 1942 is nou meer gepas.
> Ek vertel net nou die dag van die eienaardige reëlings tyden die
> Voortrekkerkamp op Broederstroom wat ek in 1966 bygebring het. Carel
> Boshoff
> en vroulief nooi Verwoerd- die Kampkommandante- het ons presies net soos
> die Hitler Jungend behandel.
> Die dag kom nader dat al die Engelssprekendes ook gehaat en gevrees gaan
> word met dieselfde passie, vir wat hulle gedoen het tydens die ABO.
>
> As hulle lank genoeg aanhou, gaan daar niemand meer oor wees om te haat en
> te vrees behalwe mekaar nie.....
> --
> Groetnis
> Annette
>
Vorige onderwerp: Die Kavalkade
Volgende onderwerp: StemSaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:03:01 MGT 2024