Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Kavalkade
Die Kavalkade [boodskap #106455] Sa, 15 Oktober 2005 10:14 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dinsdagaand moes ek na die nuus my gaan droog aantrek.
Die rede wat die verspotte kavalkade waarmee Zuma by die hof in Durban
opgedaag het.
5 Swart voertuie wat gewissel het van groot tot baie groot, en heel agter 'n
lorrie.
Die piepiegedeelte was die 8 swart mans, uitgevat in swart pakke,
blinkleerskoene, wit hemde, diskrete dasse en sonbrille, wat moes hardloop
dat dit klap om weerskante langs die middelste voertuig te bly:))))
Drie raaie, as daar 'n sluipskutter sou wou wees, in watter voertuig Zuma
was?
En daar dog ek nog altyd juis dat die vele motors daar is sodat niemand kan
raai in watter voertuig die BBP is nie.:)))
--
Groetnis
Annette
Re: Die Kavalkade [boodskap #106501 is 'n antwoord op boodskap #106455] Di, 18 Oktober 2005 04:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
ek wonner wie het betaal vir die hele storie

"Annette" skryf in boodskap news:diql1c$3g5$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dinsdagaand moes ek na die nuus my gaan droog aantrek.
> Die rede wat die verspotte kavalkade waarmee Zuma by die hof in Durban
> opgedaag het.
> 5 Swart voertuie wat gewissel het van groot tot baie groot, en heel agter
> 'n
> lorrie.
> Die piepiegedeelte was die 8 swart mans, uitgevat in swart pakke,
> blinkleerskoene, wit hemde, diskrete dasse en sonbrille, wat moes hardloop
> dat dit klap om weerskante langs die middelste voertuig te bly:))))
> Drie raaie, as daar 'n sluipskutter sou wou wees, in watter voertuig Zuma
> was?
> En daar dog ek nog altyd juis dat die vele motors daar is sodat niemand
> kan
> raai in watter voertuig die BBP is nie.:)))
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Die Kavalkade [boodskap #106507 is 'n antwoord op boodskap #106501] Di, 18 Oktober 2005 05:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die staat. Zuma het glo sy misdade gepleeg terwyl hy 'n parlementslid was,
en daarom is die staat verplig om sy regkoste te betaal.
Dis hoekom hy, kontantbankrot ten spyt, met meer motors en regslui by die
hof opdaag as die vervolginsgesag en aanklaers.
--
Groetnis
Annette

"Otterkop" skryf in boodskap news:GsSdnQVrKcxs58neRVn-sw@is.co.za...
> ek wonner wie het betaal vir die hele storie
> "Annette" wrote in message
> news:diql1c$3g5$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dinsdagaand moes ek na die nuus my gaan droog aantrek.
>> Die rede wat die verspotte kavalkade waarmee Zuma by die hof in Durban
>> opgedaag het.
>> 5 Swart voertuie wat gewissel het van groot tot baie groot, en heel agter
>> 'n
>> lorrie.
>> Die piepiegedeelte was die 8 swart mans, uitgevat in swart pakke,
>> blinkleerskoene, wit hemde, diskrete dasse en sonbrille, wat moes hardloop
>> dat dit klap om weerskante langs die middelste voertuig te bly:))))
>> Drie raaie, as daar 'n sluipskutter sou wou wees, in watter voertuig Zuma
>> was?
>> En daar dog ek nog altyd juis dat die vele motors daar is sodat niemand
>> kan
>> raai in watter voertuig die BBP is nie.:)))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Die Kavalkade [boodskap #106557 is 'n antwoord op boodskap #106507] Wo, 19 Oktober 2005 04:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
as dit nou 'n blanke was was hy alleen op straat

"Annette" skryf in boodskap news:dj20ck$d8s$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die staat. Zuma het glo sy misdade gepleeg terwyl hy 'n parlementslid was,
> en daarom is die staat verplig om sy regkoste te betaal.
> Dis hoekom hy, kontantbankrot ten spyt, met meer motors en regslui by die
> hof opdaag as die vervolginsgesag en aanklaers.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Otterkop" wrote in message
> news:GsSdnQVrKcxs58neRVn-sw@is.co.za...
>> ek wonner wie het betaal vir die hele storie
>> "Annette" wrote in message
>> news:diql1c$3g5$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dinsdagaand moes ek na die nuus my gaan droog aantrek.
>>> Die rede wat die verspotte kavalkade waarmee Zuma by die hof in Durban
>>> opgedaag het.
>>> 5 Swart voertuie wat gewissel het van groot tot baie groot, en heel agter
>>> 'n
>>> lorrie.
>>> Die piepiegedeelte was die 8 swart mans, uitgevat in swart pakke,
>>> blinkleerskoene, wit hemde, diskrete dasse en sonbrille, wat moes hardloop
>>> dat dit klap om weerskante langs die middelste voertuig te bly:))))
>>> Drie raaie, as daar 'n sluipskutter sou wou wees, in watter voertuig Zuma
>>> was?
>>> En daar dog ek nog altyd juis dat die vele motors daar is sodat niemand
>>> kan
>>> raai in watter voertuig die BBP is nie.:)))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>
Re: Die Kavalkade [boodskap #106564 is 'n antwoord op boodskap #106557] Wo, 19 Oktober 2005 05:43 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink nie so nie. As ek kan reg onthou, van al die kroeks in die vorige
bedeling, is dit net Eschel Rhoodie wat uitgewyk het Mexiko toe, en Du
Plessis? wat in die tronk gaan sit het. Die res het 'n rustige en kommervrye
toekoms tegemoet gegaan.
'n Politikus bly 'n politikus, maak nie saak watse velkleur hy/sy is nie.
--
Groetnis
Annette

"Otterkop" skryf in boodskap news:la6dnRwBidiYU8jenZ2dnUVZ_tOdnZ2d@is.co.za...
> as dit nou 'n blanke was was hy alleen op straat
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:dj20ck$d8s$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die staat. Zuma het glo sy misdade gepleeg terwyl hy 'n parlementslid was,
>> en daarom is die staat verplig om sy regkoste te betaal.
>> Dis hoekom hy, kontantbankrot ten spyt, met meer motors en regslui by die
>> hof opdaag as die vervolginsgesag en aanklaers.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Otterkop" wrote in message
>> news:GsSdnQVrKcxs58neRVn-sw@is.co.za...
>>> ek wonner wie het betaal vir die hele storie
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:diql1c$3g5$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dinsdagaand moes ek na die nuus my gaan droog aantrek.
>>>> Die rede wat die verspotte kavalkade waarmee Zuma by die hof in Durban
>>>> opgedaag het.
>>>> 5 Swart voertuie wat gewissel het van groot tot baie groot, en heel agter
>>>> 'n
>>>> lorrie.
>>>> Die piepiegedeelte was die 8 swart mans, uitgevat in swart pakke,
>>>> blinkleerskoene, wit hemde, diskrete dasse en sonbrille, wat moes hardloop
>>>> dat dit klap om weerskante langs die middelste voertuig te bly:))))
>>>> Drie raaie, as daar 'n sluipskutter sou wou wees, in watter voertuig Zuma
>>>> was?
>>>> En daar dog ek nog altyd juis dat die vele motors daar is sodat niemand
>>>> kan
>>>> raai in watter voertuig die BBP is nie.:)))
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Die koesterjie
Volgende onderwerp: BoereVolkBeheptes.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 12:17:29 MGT 2024