Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » StemSaam
StemSaam [boodskap #106567] Wo, 19 Oktober 2005 06:34 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanoggend praat hulle oor rook en drank op StemSaam.
Ek kan soms maar net my kop skud in verwondering oor sommige bydraers se
menings.
Soos nounet. 'n Man skakel in en beweer die rede hoekom daar op
sigarethouers 'n gesondheidswaarskuwing is, en nie op drankbottels nie, is
omdat die wynmakers in die Kaap glo nog al die jare links van die politieke
spektrum is, en die tabakboere van die Noorde, nog altyg regsgesind was.
Ek is seker mens kan enigiets onder die son verpolitiseer as jy wil, maar
sommige "argumente" is net te absurd vir woorde.
--
Groetnis
Annette
Re: StemSaam [boodskap #106577 is 'n antwoord op boodskap #106567] Wo, 19 Oktober 2005 07:26 Na vorige boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die stem was bekend , as ek dit reg het was dit Ferdi

"Annette" skryf in boodskap news:dj4pi0$5nr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vanoggend praat hulle oor rook en drank op StemSaam.
> Ek kan soms maar net my kop skud in verwondering oor sommige bydraers se
> menings.
> Soos nounet. 'n Man skakel in en beweer die rede hoekom daar op
> sigarethouers 'n gesondheidswaarskuwing is, en nie op drankbottels nie, is
> omdat die wynmakers in die Kaap glo nog al die jare links van die
> politieke
> spektrum is, en die tabakboere van die Noorde, nog altyg regsgesind was.
> Ek is seker mens kan enigiets onder die son verpolitiseer as jy wil, maar
> sommige "argumente" is net te absurd vir woorde.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Vorige onderwerp: BoereVolkBeheptes.
Volgende onderwerp: Re: boER Farm Expropriation Begins - Lekker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 14:42:30 MGT 2024