Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stiefma in Suid Afrika
Stiefma in Suid Afrika [boodskap #106414] Do, 13 Oktober 2005 09:22 na volgende boodskap
Mommy2  is tans af-lyn  Mommy2
Boodskappe: 4
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ek is nuut by die groep en het net gewonder of daar nog stiefmammas in
hierdie groep is en of ek die eenigste een in die hele SA is wat na
raad soek
Re: Stiefma in Suid Afrika [boodskap #106415 is 'n antwoord op boodskap #106414] Do, 13 Oktober 2005 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
nee hierdie hier is nie mammas nie maar MAMMAS

"Mommy2" wrote in message
news:1129195321.787937.182810@g47g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Ek is nuut by die groep en het net gewonder of daar nog stiefmammas in
> hierdie groep is en of ek die eenigste een in die hele SA is wat na
> raad soek
>
Re: Stiefma in Suid Afrika [boodskap #106416 is 'n antwoord op boodskap #106414] Do, 13 Oktober 2005 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Mommy2 wrote:
> Ek is nuut by die groep en het net gewonder of daar nog stiefmammas in
> hierdie groep is en of ek die eenigste een in die hele SA is wat na
> raad soek

Hallo stiefmamma, skree, ons kyk almal of ons kan help!!
Re: Stiefma in Suid Afrika [boodskap #106417 is 'n antwoord op boodskap #106416] Do, 13 Oktober 2005 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mommy2  is tans af-lyn  Mommy2
Boodskappe: 4
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
Dit maak my so die hel in as mens iets op die net soek en dit lyk net
asof almal in SA niks met niemand wil deel nie. Soek enige
ondersteunings group en alles is altyd oorsee (veral in America).
Hoekom is ons so verkramp dat ons die die son oor die ander wil laat
skyn nie. Of het niemand net nog daaraan gedink dat ons so af en toe
na iets moet soek nie.

My groot probleem is seker dat ek die wetter in is vir al die anti
stiefma opmerkings. Probeer enige "divorce forum" en almal vertel jou
jy is die rede hoekom 'n gelukkige gesin uit mekaar is. Wat se stront
is dit?
Re: Stiefma in Suid Afrika [boodskap #106419 is 'n antwoord op boodskap #106417] Do, 13 Oktober 2005 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Mommy2 wrote:
> Dit maak my so die hel in as mens iets op die net soek en dit lyk net
> asof almal in SA niks met niemand wil deel nie.

Dit is so, ons SA mense is maar nog altyd so - steek onsself weg.

Soek enige ondersteunings group en alles is altyd oorsee (veral in
America).

Selfs in hierdie "afrikaanse groep, sal jy verbaas wees hoeveel met ons
gesels van oorkant af.


> Hoekom is ons so verkramp dat ons die die son oor die ander wil laat
> skyn nie. Of het niemand net nog daaraan gedink dat ons so af en toe
> na iets moet soek nie.
>
> My groot probleem is seker dat ek die wetter in is vir al die anti
> stiefma opmerkings. Probeer enige "divorce forum" en almal vertel jou
> jy is die rede hoekom 'n gelukkige gesin uit mekaar is. Wat se stront
> is dit?

Ek neem aan dat jy die "aaklige stiefma" is en manlief se kinders die
"engeltjies"? Ek ken daardie storie baie goed en was al lus gewees om
'n boek daaroor te skryf - maar dit gaan ook nie juis ander "nie
stiefma's" of pa's be-indruk nie, want dit is soos jy sê - jy is mos
altyd die verkeerde een! Ek begin al dink dat ek dalk regtig die
"aaklige stiefma" was, want die klein " *&&^%" het dit altyd uit my uit
gebring.

Kom julle ander outjies - kom help!!!!!
Re: Stiefma in Suid Afrika [boodskap #106444 is 'n antwoord op boodskap #106417] Sa, 15 Oktober 2005 02:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bobby[1]  is tans af-lyn  Bobby[1]
Boodskappe: 76
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
"Mommy2" wrote in message
news:1129203409.986852.110320@z14g2000cwz.googlegroups.com.. .
>
> My groot probleem is seker dat ek die wetter in is vir al die anti
> stiefma opmerkings. Probeer enige "divorce forum" en almal vertel jou
> jy is die rede hoekom 'n gelukkige gesin uit mekaar is. Wat se stront
> is dit?

Ek is ook veronderstel om 'n "stiefma" te wees. Mens, die beste antwoord is
om die land te verlaat en die "stiefkinders" agter te laat. Dis hoekom ek
uit SA weg is! Werk soos 'n bom - maar gelukkig was sy kinders al oud
genoeg om dit te kon doen. Ek kry nog steeds poison emails so af en toe -
gelukkig het ek 'n program om dit vinnig terug te bons na hulle toe. En
manlief stem met my saam - hy is net so bly soos ek om ver van hulle af weg
te wees. Sogenaamde "stiefouers" kry maar altyd 'n raw deal - dit is
natuurlik snert, want jy kan so ver agteroor buig as wat jy wil - as hulle
jou nie wil aanvaar nie, sal niks hulle kan oortuig nie. My raad is
eenvoudig - ignoreer hulle. Gee hulle 'n keuse - lump it or leave it.
Re: Stiefma in Suid Afrika [boodskap #106494 is 'n antwoord op boodskap #106444] Ma, 17 Oktober 2005 09:39 Na vorige boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Bobby wrote:
> "Mommy2" wrote in message
> news:1129203409.986852.110320@z14g2000cwz.googlegroups.com.. .
>>
>> My groot probleem is seker dat ek die wetter in is vir al die anti
>> stiefma opmerkings. Probeer enige "divorce forum" en almal vertel jou
>> jy is die rede hoekom 'n gelukkige gesin uit mekaar is. Wat se stront
>> is dit?
>
> Ek is ook veronderstel om 'n "stiefma" te wees. Mens, die beste antwoord is
> om die land te verlaat en die "stiefkinders" agter te laat. Dis hoekom ek
> uit SA weg is! Werk soos 'n bom - maar gelukkig was sy kinders al oud
> genoeg om dit te kon doen. Ek kry nog steeds poison emails so af en toe -
> gelukkig het ek 'n program om dit vinnig terug te bons na hulle toe. En
> manlief stem met my saam - hy is net so bly soos ek om ver van hulle af weg
> te wees. Sogenaamde "stiefouers" kry maar altyd 'n raw deal - dit is
> natuurlik snert, want jy kan so ver agteroor buig as wat jy wil - as hulle
> jou nie wil aanvaar nie, sal niks hulle kan oortuig nie. My raad is
> eenvoudig - ignoreer hulle. Gee hulle 'n keuse - lump it or leave it.

Wens ons kon ook vlug vir die stiefgoggas. Ek het haar terug gestuur
na haar regte mamma toe!! Het nou bietjie rus vir my siel - sy kan nou
maar haar Ma gaan verpes.
Vorige onderwerp: Onse arme Prez
Volgende onderwerp: Vraag vir Gloudina of Ferdi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 13:57:45 MGT 2024