Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Onse arme Prez
Onse arme Prez [boodskap #106456] Sa, 15 Oktober 2005 10:18 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanoggend se Argus vertel dat onse Prez sê dat hy bekommerd is hoe lede van
sy party BEGIN om eiegewin en korrupsie te stel bo alles.
En toe sien ek hoe skielik en vreeslik grys onse Prez geword het.
Lyk my die Zuma storie, en die oningeligde eenogige grassrootsmassas, begin
op hom werk.
Of sy Chevas word met water verflou deur die skelm butler;)))

--
Groetnis
Annette
Re: Onse arme Prez [boodskap #106478 is 'n antwoord op boodskap #106456] So, 16 Oktober 2005 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, dankie vir die gelukwense. Ek dink nie dit was Schalk nie. Miskien
Joe.
Tog eienaardig dat met al die WP-Bokke, dit die Vrystaat se onbekende en
onbesonge agsteman was wat die beste losvoorspeler op die veld was.

Chevas - dis hoe onse Prez dit uitspreek:))))
--
Groetnis
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:ditucf$b9m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - veels geluk met jou span. (Wie het Boela se kakebeen afgeslaan -
> was dit Schalk Burger?)
> En, moenie maak of jy nie weet nie - dis Chevaz en Chevas nie ....;-)
>
Re: Onse arme Prez [boodskap #106483 is 'n antwoord op boodskap #106456] Ma, 17 Oktober 2005 01:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - veels geluk met jou span. (Wie het Boela se kakebeen afgeslaan -
was dit Schalk Burger?)
En, moenie maak of jy nie weet nie - dis Chevaz en Chevas nie ....;-)
Re: Onse arme Prez [boodskap #106492 is 'n antwoord op boodskap #106478] Ma, 17 Oktober 2005 07:31 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
En wie was reg met die voorspellings? EKKE! Geluk aan die Vrystaat
egter vir die voorreg om Saterdag teen die Bulle op Loftus te gaan verloor!

"Annette" skryf in boodskap news:diu5hp$r3o$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jonas, dankie vir die gelukwense. Ek dink nie dit was Schalk nie. Miskien
> Joe.
> Tog eienaardig dat met al die WP-Bokke, dit die Vrystaat se onbekende en
> onbesonge agsteman was wat die beste losvoorspeler op die veld was.
>
> Chevas - dis hoe onse Prez dit uitspreek:))))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:ditucf$b9m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - veels geluk met jou span. (Wie het Boela se kakebeen
>> afgeslaan -
>> was dit Schalk Burger?)
>> En, moenie maak of jy nie weet nie - dis Chevaz en Chevas nie ....;-)


>
Vorige onderwerp: Re: Swart humor
Volgende onderwerp: Stiefma in Suid Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 00:04:30 MGT 2024