Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » chauvinisme en "die vrou in 'n man"
chauvinisme en "die vrou in 'n man" [boodskap #10631] Ma, 08 September 1997 00:00
Jasper die Barbaar  is tans af-lyn  Jasper die Barbaar
Boodskappe: 28
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek het self ondervind dat deur sensitief te wees en die emosionele
(vroulike?) sy van my te toon skrik ek vroue af. Soveel vir eenslagtige
beskouing! Vroue soek dit nie, daarom het Jasper die Barbaar 'n Barbaar
geword. 'n Sterker manlike figuur wat emosie begrawe en 'n vaste rots vir
die vrou is eerder as 'n sagte oor.

Verskil of stem saam

xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx
Jasper die Barbaar
epitoli_sp...@hotmail.com
Re: chauvinisme en "die vrou in 'n man" [boodskap #10632 is 'n antwoord op boodskap #10631] Ma, 08 September 1997 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 8 Sep 1997 10:33:09 GMT, "Jasper die Barbaar"
wrote:

die vrou is eerder as 'n sagte oor.>>[/color]

Ons vorrye is maar so, "pal".
Vorige onderwerp: Don Quijotte de La Mancha
Volgende onderwerp: Laat ek myself voorstel: Jasper die Barbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 07:47:29 MGT 2024