Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DD se skip
DD se skip [boodskap #105374] Do, 25 Augustus 2005 08:21 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanoggend op StemSaam het hulle vertel die skip kom hier in Kaapstad ook 'n
draai maak.
Ek sal 'n sakkie lemoene saamvat vir die harde werkers.....
--
Groetnis
Annette
Re: DD se skip [boodskap #105380 is 'n antwoord op boodskap #105374] Do, 25 Augustus 2005 19:44 Na vorige boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 25 Aug 2005 10:21:30 +0200, "Annette" wrote:

> Vanoggend op StemSaam het hulle vertel die skip kom hier in Kaapstad ook 'n
> draai maak.
> Ek sal 'n sakkie lemoene saamvat vir die harde werkers.....

Die skip lê steeds hier voor my agterdeur, Annette.
Volgens die program geplak binne, vertrek dit die 31ste.
Besoek dit gerus. Toegang is 'n skrale R2 en 'n lokale radiostasie
het hulself ingerig by die skip, en saai huidiglik daarvandaan uit.
Vir R10 neem 'n gids jou deur die skip, en dit is 'n heel inetressante
setup. Boeke teen uiters billike pryse.
'n Eetlokaal waar vir meer as 300 mense gekook en bedien word
en dies meer. Natuurlik het ek 'n paar interessante fotos daar geneem.

Dié foto het ek na ons terug van die skip af gekom het, uit my
woonstel geneem.
http://xs.to/xs.php?h=xs43&d=05344&f=doulos.jpg
Vorige onderwerp: Voorstelle
Volgende onderwerp: Bedrog loop hoog in Namibië!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 22:22:24 MGT 2024