Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Voorstelle
Voorstelle [boodskap #105259] Sa, 20 Augustus 2005 05:26 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vir antwoorde in onderhoude na rugbywedstryde.

Ek word nou al taamlik moeg om week na week dieselfde gedruis te hoor:
Die wenkaptein sal altyd sê: Ons het vandag goed saamgespeel, maar ons kan
nog beter. Die verloorspan het goed gespeel en was waardige teenstanders.

Die verloorkaptein sal altyd sê: Ons het baie foute gemaak, en sal maar weer
hard oefen hierdie week. Die ander span het vandag vir ons gewys waar ons
swak punte is, en ons sal daaraan moet werk. Baie geluk aan die wenspan,
hulle het verdien om te wen.

Nou - ek dink daar moet 'n ander plan met die onderhoude gemaak word:
1) Daar moet geen onderhoud met die onderskeie kapteins gevoer word nie -
maar met 'n ondersteuner van elk van die spanne.

2) Of 'n onderhoud met 'n speler wat nog nie die rympie ken nie.

3) Of iemand moet staan met flitskaarte, sodat die kapteins net iets anders
vir 'n slag kan sê as die geykte rympie.
Iets soos:
Wenkaptein - Ons het vandag die ander span behoorlik gewen. Ons voel baie
goed daaroor, en ons dink hulle moet maar in 'n ander liga gaan speel waar
hulle beter teenstanders kan wees.
Verloorkaptein. - Ons het vandag so sleg gespeel, dat ons maar voortaan name
van spelers uit 'n hoed sal trek vir 'n wedstryd. Al die gepraat en
geoefenry help ooglopend niks.
:)))

--
Groetnis
Annette
Re: Voorstelle [boodskap #105368 is 'n antwoord op boodskap #105259] Wo, 24 Augustus 2005 14:39 Na vorige boodskap
RHINO[2]  is tans af-lyn  RHINO[2]
Boodskappe: 22
Geregistreer: Augustus 2005
Karma: 0
Junior Lid
You realy are a muther fuker How did your mother enjoy it when you did her?.
Did you enjoy it? Why don't you just crawl back in her hole and never come
back out again. Moernaier het nie eens respek vir ander nie. Gemors, laer as
slang kak. Jou pa het n' donkie genai en die donkie het jou op n' drafstap
uit ge kak.

"Naartjie Bunker" skryf in boodskap news:LOB4IZFY38584.4856597222@anonymous.poster...
> Ja Jirre Jissis Vet vrou anette.
>
> Hier is n paar voorstelle vir jou:
>
> Pos ordentelikke goed - nie wat dink julle, antie se dit, my koek juk,
> rugby is
> lekker, hier is n koeksuster resep ... man FOK dis baie BORING!!!! Ons
> stell
> nie belang in you stjoepit kuk.
>
> Jy weet FOKOL ... ja dis reg FOKOL van rugby so los dit maar vir die
> mansmense
> om te organise. Gaan terug kombuis toe en bak koek. As jy daarmee klaar is
> kan
> jy gaan ietsie brei.
>
> Dom vetgat...
>
Vorige onderwerp: Die gelukkige meerderheid.
Volgende onderwerp: DD se skip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 09:14:32 MGT 2024