|
|
|
Re: Is daar ENIGE mense wat hierdie groep gebruik? [boodskap #5563 is 'n antwoord op boodskap #5425] |
Tue, 30 January 1996 00:00 |
avdm...
Boodskappe: 16 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article wage...@xs4all.nl (Robert Wagenaar) writes:
> From: wage...@xs4all.nl (Robert Wagenaar)
> Subject: Re: Is daar ENIGE mense wat hierdie groep gebruik?
> Date: Thu, 25 Jan 1996 12:48:40 GMT
> an48...@anon.penet.fi schreef:
>> skryf gerus.....
> Hier bevat die groep nu 42 nuwe berigte (in teenstelling tot
> byvoorbeeld soc.culture.south-africa dat 28 nuwe berigte bevat.
> Robert.
Dit het 'n rukkie geneem, maar dit beginne nou lyk asof hierdie nuusgroep
besig is om spoed op te tel...
(veral met ferdi/koos wat soms foot in the mouth disease het, maar andersins
heel skerp is... ;-)
groete
andre
|
|
|
Re: Is daar ENIGE mense wat hierdie groep gebruik? [boodskap #5615 is 'n antwoord op boodskap #5425] |
Wed, 31 January 1996 00:00 |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In soc.culture.south-africa.afrikaans, schreef Zeg ik niet
:
> an48...@anon.penet.fi wrote:
>>
>> skryf gerus.....
>>
> Bij deze, ik zie inderdaad weinig berichten in deze nieuwsgroep.
Wanneer jy hierdie groep vergelyk met bijv. soc.culture.netherlands of
soc.culture.belgium, dan is die aantal berigte klein. Maar daar is
baie groep, bijv. soc.culture.jordan of soc.culture.south-africa
dat 'n gelyk of kleiner aantal berigte het.
Robert.
|
|
|