Definisie van 'n Ou Omie [boodskap #44561] |
Mon, 18 June 2001 14:38 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ou grappie - maar as Gloudina dieselfde ding uit die verlede oor en oor kan
sê, kan ek ook mos;)))
Ou Omie kom by die Apteker en dring daarop om 'n kwart blou Viagra pilletjie
te koop.
Hoe meer die Apteker verduidelik dat hy net eenhede verkoop, en nie
gedeeltes van eenhede nie, hoe meer hou die Oom aan - hy wil net 'n kwart
enetjie koop.
Apteker: Nou hoekom Oom?
Oom: Ag ou seun, ek wil net hê die tippie moet oplig sodat ek nie meer my
voete nat piepie nie.
Annette ( 'n Ou Oom is 'n Kwartjie:))) )
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
|
|
|
Re: Definisie van 'n Ou Omie [boodskap #44595 is 'n antwoord op boodskap #44561] |
Tue, 19 June 2001 04:29 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdietjie - jou apteker is besig om uit te praat - maat....
"Danielle" skryf in boodskap news:e3ititcaht9am20h4qa21l2t3l71or6s8f@4ax.com...
> On Mon, 18 Jun 2001 16:38:20 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ou grappie - maar as Gloudina dieselfde ding uit die verlede oor en oor kan
>> sê, kan ek ook mos;)))
>
> Ek het (soos gewoonlik) nog nie hierdie ene gehoor nie, en het dit
> baie geniet! Dankie!! :-))))
>
>> Ou Omie kom by die Apteker en dring daarop om 'n kwart blou Viagra pilletjie
>> te koop.
>> Hoe meer die Apteker verduidelik dat hy net eenhede verkoop, en nie
>> gedeeltes van eenhede nie, hoe meer hou die Oom aan - hy wil net 'n kwart
>> enetjie koop.
>> Apteker: Nou hoekom Oom?
>> Oom: Ag ou seun, ek wil net hê die tippie moet oplig sodat ek nie meer my
>> voete nat piepie nie.
>>
>> Annette ( 'n Ou Oom is 'n Kwartjie:))) )
>
> LH! :-)))
>
|
|
|
Re: Definisie van 'n Ou Omie [boodskap #44607 is 'n antwoord op boodskap #44595] |
Tue, 19 June 2001 05:43 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons is darem vreeslik goed hier!! Binne 4 dae het ons nuwe name vir G &
F!!!.
Ek dink ons moet as 'n groep aansoek doen as raadgewers vir Asmal se nuwe
projek - om name van sekere Afrikaanse skole te verander
Ek voel tog so jammer vir die lot in DF Malan. Al die tradisie in sy happy
kanon!:))
Hulle gaan seker nou 12th Avenue High genoem word - miskien moet hulle na
Vyfdelaan aftrek, 5th Avenue High genoem word en bekend word as die Cold
Ducks :)))
.Jan van Riebeeck kan self 'n erger lot tref -mens weet mos nie tot watter
groot hoogtes Asmal aangevuur gaan word nie -
hulle kan hernoem word na Longkloof High - LH vir kort - en as 'n linkse
skool gebrandmerk word:))
Die enigste skool waar ek in was, wie naam miskien moontlik verander kan
word ( ek glo nie - maar wie weet hoe diep Asmal seergekry het) is President
Brand laerskool in Bloemfontein.
Enigiemand hier wie se almal mater se naam miskien kan verander - en 'n nuwe
voorstel om aan die minister voor te lê?
Annette
Jonas skryf in boodskap news:3b2ed525$0$253@helios.is.co.za...
> Ferdietjie - jou apteker is besig om uit te praat - maat....
> "Danielle" wrote in message
> news:e3ititcaht9am20h4qa21l2t3l71or6s8f@4ax.com...
>> On Mon, 18 Jun 2001 16:38:20 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Ou grappie - maar as Gloudina dieselfde ding uit die verlede oor en oor
> kan
>>> sê, kan ek ook mos;)))
>>
>> Ek het (soos gewoonlik) nog nie hierdie ene gehoor nie, en het dit
>> baie geniet! Dankie!! :-))))
>>
>>> Ou Omie kom by die Apteker en dring daarop om 'n kwart blou Viagra
> pilletjie
>>> te koop.
>>> Hoe meer die Apteker verduidelik dat hy net eenhede verkoop, en nie
>>> gedeeltes van eenhede nie, hoe meer hou die Oom aan - hy wil net 'n kwart
>>> enetjie koop.
>>> Apteker: Nou hoekom Oom?
>>> Oom: Ag ou seun, ek wil net hê die tippie moet oplig sodat ek nie meer my
>>> voete nat piepie nie.
>>>
>>> Annette ( 'n Ou Oom is 'n Kwartjie:))) )
>>
>> LH! :-)))
>>
>
|
|
|
Re: Definisie van 'n Ou Omie [boodskap #44627 is 'n antwoord op boodskap #44595] |
Tue, 19 June 2001 09:21 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 19 Jun 2001 06:29:09 +0200, "Jonas" wrote:
> Ferdietjie - jou apteker is besig om uit te praat - maat....
> "Danielle" wrote in message
> news:e3ititcaht9am20h4qa21l2t3l71or6s8f@4ax.com...
LGMGF...-:)))))))))))))))
DD
|
|
|