Dans van ons suster [boodskap #44364] |
Fri, 15 June 2001 20:12 |
Bert Wallace
Boodskappe: 3 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dag se
Ek is op soek na die woorde van 'n gedig met bo staande woorde - of iets
soos "die jaar word ryp in goue akker blare, in wingerd wat verbruin ....."
Dalk geur N P van Wyk Louw geskryf. Kan iemand my met die woorde voorsien?
By voorbaat dankie.
Rodney Tucker
|
|
|
Re: Dans van ons suster [boodskap #44371 is 'n antwoord op boodskap #44364] |
Fri, 15 June 2001 21:29 |
Jan
Boodskappe: 167 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink die gedig is "Die dans van die rëen".
"Bert Wallace" skryf in boodskap news:3b2a6c96.0@news1.mweb.co.za...
> Dag se
> Ek is op soek na die woorde van 'n gedig met bo staande woorde - of iets
> soos "die jaar word ryp in goue akker blare, in wingerd wat verbruin ....."
> Dalk geur N P van Wyk Louw geskryf. Kan iemand my met die woorde voorsien?
> By voorbaat dankie.
> Rodney Tucker
>
|
|
|
Re: Dans van ons suster [boodskap #44375 is 'n antwoord op boodskap #44364] |
Sat, 16 June 2001 02:11 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Bert Wallace wrote:
> Dag se
> Ek is op soek na die woorde van 'n gedig met bo staande woorde - of iets
> soos "die jaar word ryp in goue akker blare, in wingerd wat verbruin ....."
> Dalk geur N P van Wyk Louw geskryf. Kan iemand my met die woorde voorsien?
> By voorbaat dankie.
> Rodney Tucker
Jy praat natuurlik van twee verskillende gedigte,wat ek apart vir jou plaas.
Gloudina
|
|
|
Re: Dans van ons suster [boodskap #44504 is 'n antwoord op boodskap #44371] |
Mon, 18 June 2001 07:01 |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die Dans van ons Suster het nie veel te make met die herfs/najaarstema nie.
"O die dans van ons suster
eers oor die bergtoppe loer sy skelm en sy lag saggies..."
Ek sal gaan soek in my weggepakte boeke. Klaar getrek en nou's alles op
ander plekke...
Thys oppie Bos
Aan't soek na woorde
van lank lank gelee
maar o wee
die woorde
wat ek soek
is al 'n tyd gelee
geboek
deur digpen
neergepen
geleer op skool
maar nou't dit weg
gedool
Nou soek ek voord
en kyk net noord
"Jan" skryf in boodskap news:B1vW6.353$Ne5.63147@e420r-sjo3.usenetserver.com...
> Ek dink die gedig is "Die dans van die rëen".
>
>
> "Bert Wallace" wrote in message
> news:3b2a6c96.0@news1.mweb.co.za...
>> Dag se
>> Ek is op soek na die woorde van 'n gedig met bo staande woorde - of iets
>> soos "die jaar word ryp in goue akker blare, in wingerd wat verbruin ....."
>> Dalk geur N P van Wyk Louw geskryf. Kan iemand my met die woorde voorsien?
>> By voorbaat dankie.
>> Rodney Tucker
>>
>
|
|
|
Re: Dans van ons suster [boodskap #44567 is 'n antwoord op boodskap #44504] |
Mon, 18 June 2001 16:26 |
Inga Van Meerbergen V[1]
Boodskappe: 16 Geregistreer: June 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Thys, jy verwys na Eugène N. Marais se gedig "Die dans van die reën".
Inga.
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9gk906$16db$1@news.adamastor.ac.za...
> Die Dans van ons Suster het nie veel te make met die herfs/najaarstema nie.
>
> "O die dans van ons suster
> eers oor die bergtoppe loer sy skelm en sy lag saggies..."
>
|
|
|