Re: Path to Glory [boodskap #44250] |
Thu, 14 June 2001 21:53 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 15 Jun 2001 14:03:12 GMT, @home.com wrote:
>
> Ek moet objekteer...
>
> Gloudina
>
en ek maak beswaar teen jou anglisistise taalgebruik Gloudina
DD
|
|
|
Re: Path to Glory [boodskap #44341 is 'n antwoord op boodskap #44250] |
Fri, 15 June 2001 14:03 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Krokkie wrote:
> A priest was driving along and saw nun
Ek moet objekteer teenoor die slegte Engels inhierdie stuk ( apart van die feit
dat dit 'n Afrikaanse
nuusgroep is en jy dinge in Afrikaans moet probeer
hou.) Wie skryf sulke verskriklike Engels.
Gloudina
>
|
|
|
Re: Path to Glory [boodskap #44381 is 'n antwoord op boodskap #44250] |
Sat, 16 June 2001 05:47 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Aantie - jy sal beter vaar as jy jou aandag vestig op die inhoudelike van
dinge en nie soser taalgebruik nie. Sou jy dit doen, dan sal jy besef watter
snert jyself kwytraak.
skryf in boodskap news:3B2A165D.B9A93A60@home.com...
> Krokkie wrote:
>
>> A priest was driving along and saw nun
>
> Ek moet objekteer teenoor die slegte Engels inhierdie stuk ( apart van die feit
> dat dit 'n Afrikaanse
> nuusgroep is en jy dinge in Afrikaans moet probeer
> hou.) Wie skryf sulke verskriklike Engels.
>
> Gloudina
>
>>
>
|
|
|
Re: Path to Glory [boodskap #44500 is 'n antwoord op boodskap #44250] |
Mon, 18 June 2001 06:22 |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Asof dit nou saak maak wat 'n ou fosiel soos jy nou dink.
skryf in boodskap news:3B2A165D.B9A93A60@home.com...
> Krokkie wrote:
>
>> A priest was driving along and saw nun
>
> Ek moet objekteer teenoor die slegte Engels inhierdie stuk ( apart van die feit
> dat dit 'n Afrikaanse
> nuusgroep is en jy dinge in Afrikaans moet probeer
> hou.) Wie skryf sulke verskriklike Engels.
>
> Gloudina
>
>>
>
|
|
|
Re: Path to Glory [boodskap #44578 is 'n antwoord op boodskap #44500] |
Mon, 18 June 2001 19:34 |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 18 Jun 2001 08:22:16 +0200, "Krokkie"
wrote:
> Asof dit nou saak maak wat 'n ou fosiel soos jy nou dink.
> skryf in boodskap news:3B2A165D.B9A93A60@home.com...
>> Krokkie wrote:
>>> A priest was driving along and saw nun
>> Ek moet objekteer teenoor die slegte Engels inhierdie stuk ( apart van die
> feit
>> dat dit 'n Afrikaanse
>> nuusgroep is en jy dinge in Afrikaans moet probeer
>> hou.) Wie skryf sulke verskriklike Engels.
Dit het vir my nogal vreeslik baie na Ferdie se Engels gelyk.
|
|
|