Konsultante Nie meer Gewild? [boodskap #44122] |
Wed, 13 June 2001 22:11 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou net op die Nuus:
Skielik 'n ondersoek en drastiese stappe teenoor konsultante van SAL en
Poskantoor?
Wie was Konsultantverskrik in die eerste plek?
Ai toggie!!:)))) Dis lekker hier!!:))))
Ons is mos as rassiste uitgekryt toe ons die konsultantestorie wou
aanspreek:)))))
Annette
|
|
|
Re: Konsultante Nie meer Gewild? [boodskap #44140 is 'n antwoord op boodskap #44122] |
Thu, 14 June 2001 06:11 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja - ek wonder waar die "eerbare" minister Radebe was toe Sakkie besig was
om bedrog te pleeg - oor 'n periode van twee jaar. Waar was die ouditeure?
Sodra swart en wit Suid-Afrikaners besef dat die ANC-regering totaal
onbevoeg is om te regeer hoe gouer kan hierdie land werklik begin met 'n
"nuwe" begin.
En, wanneer dit begin, moet daar 'n nuwe WVS geskep word om die bedrog van
die ANC-regering te ondersoek en reg te stel.
"Annette" skryf in boodskap news:9g8o6g$7oj7a$8@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou net op die Nuus:
> Skielik 'n ondersoek en drastiese stappe teenoor konsultante van SAL en
> Poskantoor?
> Wie was Konsultantverskrik in die eerste plek?
> Ai toggie!!:)))) Dis lekker hier!!:))))
> Ons is mos as rassiste uitgekryt toe ons die konsultantestorie wou
> aanspreek:)))))
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Konsultante Nie meer Gewild? [boodskap #44144 is 'n antwoord op boodskap #44140] |
Thu, 14 June 2001 06:28 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoeka!! Ek neem aan die ouditeure was 'n firma wat deur 'n swart
bemagtigingsgroep geondersteun was.:)))
Ivm 'n ander nuwe, verbeterde WVK ( TRC) - hulle moet opskud. Bishop Tutu is
al oud!:)))
Annette
Jonas skryf in boodskap news:3b285583$0$232@hades.is.co.za...
> Ja - ek wonder waar die "eerbare" minister Radebe was toe Sakkie besig was
> om bedrog te pleeg - oor 'n periode van twee jaar. Waar was die ouditeure?
> Sodra swart en wit Suid-Afrikaners besef dat die ANC-regering totaal
> onbevoeg is om te regeer hoe gouer kan hierdie land werklik begin met 'n
> "nuwe" begin.
> En, wanneer dit begin, moet daar 'n nuwe WVS geskep word om die bedrog van
> die ANC-regering te ondersoek en reg te stel.
> "Annette" wrote in message
> news:9g8o6g$7oj7a$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou net op die Nuus:
>> Skielik 'n ondersoek en drastiese stappe teenoor konsultante van SAL en
>> Poskantoor?
>> Wie was Konsultantverskrik in die eerste plek?
>> Ai toggie!!:)))) Dis lekker hier!!:))))
>> Ons is mos as rassiste uitgekryt toe ons die konsultantestorie wou
>> aanspreek:)))))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Konsultante Nie meer Gewild? [boodskap #44179 is 'n antwoord op boodskap #44140] |
Thu, 14 June 2001 10:52 |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Huh???????!!!!!
"Jonas" skryf in boodskap news:3b285583$0$232@hades.is.co.za...
> Ja - ek wonder waar die "eerbare" minister Radebe was toe Sakkie besig was
> om bedrog te pleeg - oor 'n periode van twee jaar. Waar was die ouditeure?
|
|
|
Re: Konsultante Nie meer Gewild? [boodskap #44192 is 'n antwoord op boodskap #44179] |
Thu, 14 June 2001 12:55 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nie Sakkie - Ons Sakkie nie. Daai Sakkie - die ANC aangestelde Sakkie:))))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3b2896e3$0$260@helios.is.co.za...
> Huh???????!!!!!
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3b285583$0$232@hades.is.co.za...
>> Ja - ek wonder waar die "eerbare" minister Radebe was toe Sakkie besig was
>> om bedrog te pleeg - oor 'n periode van twee jaar. Waar was die
ouditeure?
>
|
|
|
Saci saci saci, wie se kinners is dit diè? [boodskap #44224 is 'n antwoord op boodskap #44192] |
Thu, 14 June 2001 16:43 |
plaasvark
Boodskappe: 200 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Julle bedoel Saci. Saci Macozuma.
Annette skryf in boodskap news:9gan87$84f7k$2@ID-92016.news.dfncis.de...
Nie Sakkie - Ons Sakkie nie. Daai Sakkie - die ANC aangestelde Sakkie:))))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3b2896e3$0$260@helios.is.co.za...
> Huh???????!!!!!
> "Jonas" wrote in message
> news:3b285583$0$232@hades.is.co.za...
>> Ja - ek wonder waar die "eerbare" minister Radebe was toe Sakkie besig
was om bedrog te pleeg - oor 'n periode van twee jaar. Waar was die
ouditeure?
|
|
|
Re: Saci saci saci, wie se kinners is dit diè? [boodskap #44227 is 'n antwoord op boodskap #44224] |
Thu, 14 June 2001 17:58 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons praat mos Afrikaans hier Wouter:)))))
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b28e9f1.0@news1.mweb.co.za...
> Julle bedoel Saci. Saci Macozuma.
>
>
> Annette wrote in message
> news:9gan87$84f7k$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nie Sakkie - Ons Sakkie nie. Daai Sakkie - die ANC aangestelde Sakkie:))))
> Annette
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b2896e3$0$260@helios.is.co.za...
>> Huh???????!!!!!
>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3b285583$0$232@hades.is.co.za...
>>> Ja - ek wonder waar die "eerbare" minister Radebe was toe Sakkie besig
> was om bedrog te pleeg - oor 'n periode van twee jaar. Waar was die
> ouditeure?
>
|
|
|
Re: Saci saci saci, wie se kinners is dit diè? [boodskap #44237 is 'n antwoord op boodskap #44227] |
Thu, 14 June 2001 20:20 |
plaasvark
Boodskappe: 200 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jammer Aanet, ek sal probeer onthou :-))
"Annette" skryf in boodskap news:9gav1q$7vli8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Ons praat mos Afrikaans hier Wouter:)))))
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b28e9f1.0@news1.mweb.co.za...
> Julle bedoel Saci. Saci Macozuma.
>
>
> Annette wrote in message
> news:9gan87$84f7k$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nie Sakkie - Ons Sakkie nie. Daai Sakkie - die ANC aangestelde Sakkie:))))
> Annette
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b2896e3$0$260@helios.is.co.za...
>> Huh???????!!!!!
>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3b285583$0$232@hades.is.co.za...
>>> Ja - ek wonder waar die "eerbare" minister Radebe was toe Sakkie besig
> was om bedrog te pleeg - oor 'n periode van twee jaar. Waar was die
> ouditeure?
>
|
|
|
Re: Saci saci saci, wie se kinners is dit diè? [boodskap #44275 is 'n antwoord op boodskap #44237] |
Fri, 15 June 2001 05:08 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Terloops - Saci/Sakkie is toe eintlik Saki volgens Die Burger vanoggend:))))
Hy beweer hy kon nie dat die bestuur weet hoeveel Coleman sal verdien nie,
want dan sou Coleman nie sy werk kon doen nie.
Helse goeie werk wat Coleman moes gedoen het vir daardie bedrag.
Hy het definiteif vir Saki gesien kom:))))
Annette
.
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b291c34.0@news1.mweb.co.za...
> Jammer Aanet, ek sal probeer onthou :-))
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gav1q$7vli8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons praat mos Afrikaans hier Wouter:)))))
> Annette
>
>
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3b28e9f1.0@news1.mweb.co.za...
>> Julle bedoel Saci. Saci Macozuma.
>>
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9gan87$84f7k$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nie Sakkie - Ons Sakkie nie. Daai Sakkie - die ANC aangestelde
> Sakkie:))))
>> Annette
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b2896e3$0$260@helios.is.co.za...
>>> Huh???????!!!!!
>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:3b285583$0$232@hades.is.co.za...
>>>> Ja - ek wonder waar die "eerbare" minister Radebe was toe Sakkie
besig
>> was om bedrog te pleeg - oor 'n periode van twee jaar. Waar was die
>> ouditeure?
>>
>
|
|
|
|
Re: Saci saci saci, wie se kinners is dit diè? [boodskap #44292 is 'n antwoord op boodskap #44275] |
Fri, 15 June 2001 07:19 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette :
Terloops - Saci/Sakkie is toe eintlik Saki volgens Die Burger vanoggend:))))
Wouter:
Jy moenie alles glo wat jy in die koerant lees nie, nie eers in goeie
koerante soos die van Emmy of selfs Die Burger nie. :-))
Die Burger is verkeerd. Saci was nog al die jare Saci, dis 'n verkorting van
'n langer naam. Kyk byvoorbeeld na hierdie knipsel uit 'n verklaring van
Jeff Radebe:
"the Chairperson of the Transnet Board, Prof. Louise Tager; Mr. Saci
Macozuma, the Managing Director of Transnet"
http://www.dpe.gov.za/docs/sp/2000/sp0710.html
|
|
|