Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Bobotie resep
Bobotie resep [boodskap #44104] Wo, 13 Junie 2001 20:34 na volgende boodskap
P.B.S.  is tans af-lyn  P.B.S.
Boodskappe: 11
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek soek 'n bobotie resep wat fantasties is. Het iemand dalk een. asook enige
eg SA resepte wat hulle probeer het en besonder lekker gevind het. Verder
soek ek ook die hollandse resep vir spekkoek en bitterballe asook 'n lekker
Indoniesiese rystafel met Nasi Goereng. Kan iemand my help.
PBS
Re: Bobotie resep [boodskap #44117 is 'n antwoord op boodskap #44104] Wo, 13 Junie 2001 21:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik. Vra net mooi:)))
Annette ( VLV Tannie)

P.B.S. skryf in boodskap news:9g8ihe$45c$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek soek 'n bobotie resep wat fantasties is. Het iemand dalk een. asook enige
> eg SA resepte wat hulle probeer het en besonder lekker gevind het. Verder
> soek ek ook die hollandse resep vir spekkoek en bitterballe asook 'n lekker
> Indoniesiese rystafel met Nasi Goereng. Kan iemand my help.
> PBS
>
Re: Bobotie resep [boodskap #44118 is 'n antwoord op boodskap #44104] Wo, 13 Junie 2001 21:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Danielle - mens kan deesdae waterblommetjies geblik in P&P koop.
Dit proe egter nie soos die vars blommetjies nie.

Annette

Danielle skryf in boodskap news:14lfitshp1u30nk85oe55o9s7rs9mo926a@4ax.com...
> On Wed, 13 Jun 2001 22:34:08 +0200, "P.B.S."
> wrote:
>
>> Ek soek 'n bobotie resep wat fantasties is.
>
> Hier kan ek jou help, want ek het grootgeword met Timothy wat 'n
> bobaas bobotie kon maak. Is bogenoemde jou email addres?
>
>> Het iemand dalk een. asook enige
>> eg SA resepte wat hulle probeer het en besonder lekker gevind het.
>
> Waterblommetjie bredie!! :-)
>
>> Verder
>> soek ek ook die hollandse resep vir spekkoek en bitterballe asook 'n lekker
>
> Spekkoek en bitterballe? Eeeeeuw!!!! :-)))
>
Re: Bobotie resep [boodskap #44282 is 'n antwoord op boodskap #44104] Vr, 15 Junie 2001 05:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" wrote in message Dink jy dat die hedendaagse
slawe nogsteeds al die goggas uithaal
> voordat hulle dit blik?
>
>

Ja en dan word hulle net R2 per dag betaal en mag self nie daarvan eet
nie.(TIK)
Re: Bobotie resep [boodskap #44289 is 'n antwoord op boodskap #44104] Vr, 15 Junie 2001 07:07 Na vorige boodskap
HCV  is tans af-lyn  HCV
Boodskappe: 4
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Besoek:
http://www.nd.edu/~sborman/personal/recipes/bobotie1.html
http://www.pheast.com/recipes/african/AfricanBobotie1-01.htm l
http://www.kikkoman.com/wcgi-bin/rcp.cgi?recipe=Bobotie
Kapenaars glo bobotie MOET met gemaalde skaapvleis gemaak word, nooit beesvleis
nie.
Groete
Chris

"P.B.S." wrote:

> Ek soek 'n bobotie resep wat fantasties is. Het iemand dalk een. asook enige
> eg SA resepte wat hulle probeer het en besonder lekker gevind het. Verder
> soek ek ook die hollandse resep vir spekkoek en bitterballe asook 'n lekker
> Indoniesiese rystafel met Nasi Goereng. Kan iemand my help.
> PBS
Vorige onderwerp: Blatjang
Volgende onderwerp: Mango chutney
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 01:28:06 MGT 2024