'n Datjie [boodskap #43642] |
Sun, 10 June 2001 05:26 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Te danke aan Gloudina kon ek nou skielik aan nog iets dink waaroor ek graag
wil gesels:
Staatsamptenare - iemand hier wat my kan vertel hoekom hulle nie direk op
direkte vrae kan antwoord nie, maar altyd 'n wet aanhaal, wat jy eers moet
gaan oplees voordat jy vir hulle kan sê hulle het die verkeerde wet
aangehaal?
Nog een: Waarom kan staatsamptenare amper nooit erken hulle het 'n fout
gemaak nie? Gryp net die bewyse nors uit jou hand en oor 'n week is die fout
reggemaak.
Ek meen - hulle is mos gewone mense - nie politici wat "in denial" leef en
mense aanval ( ja - moenie bekommerd wees nie - ek weet al lankal aanval
word geag die beste vorm van verweer te wees - daarom dat die aanvallende
verweer van Gloudina vir my so uitdagend is)
Ekskuus - ek dwaal so van die punt af sodra ek tussen hakies begin
skryf.:))))
Om terug te kom na die punt - staatsamptenare - sukkel om foute te erken -
ja - loop hulle 'n kursus daarin om so snaaks op te tree?
Weet iemand?
Annette
|
|
|
Re: 'n Datjie [boodskap #43725 is 'n antwoord op boodskap #43642] |
Sun, 10 June 2001 21:06 |
Pieter Immelman
Boodskappe: 114 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink Gloudina het ons 'n rat voor die oë gedraai.
Sy was toe al die tyd 'n staatsamptenaar.
pjb
"Annette" skryf in boodskap news:9fv99j$5rtnq$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Te danke aan Gloudina kon ek nou skielik aan nog iets dink waaroor ek graag
> wil gesels:
> Staatsamptenare - iemand hier wat my kan vertel hoekom hulle nie direk op
> direkte vrae kan antwoord nie, maar altyd 'n wet aanhaal, wat jy eers moet
> gaan oplees voordat jy vir hulle kan sê hulle het die verkeerde wet
> aangehaal?
> Nog een: Waarom kan staatsamptenare amper nooit erken hulle het 'n fout
> gemaak nie? Gryp net die bewyse nors uit jou hand en oor 'n week is die fout
> reggemaak.
> Ek meen - hulle is mos gewone mense - nie politici wat "in denial" leef en
> mense aanval ( ja - moenie bekommerd wees nie - ek weet al lankal aanval
> word geag die beste vorm van verweer te wees - daarom dat die aanvallende
> verweer van Gloudina vir my so uitdagend is)
> Ekskuus - ek dwaal so van die punt af sodra ek tussen hakies begin
> skryf.:))))
> Om terug te kom na die punt - staatsamptenare - sukkel om foute te erken -
> ja - loop hulle 'n kursus daarin om so snaaks op te tree?
> Weet iemand?
> Annette
>
|
|
|
Re: 'n Datjie [boodskap #44412 is 'n antwoord op boodskap #43725] |
Sun, 17 June 2001 06:02 |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou weet jy hoekom die Staatsdiens so lyk
Reenen van Niekerk
wrote in message
news:9g0nhb$31cl$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek dink Gloudina het ons 'n rat voor die oë gedraai.
> Sy was toe al die tyd 'n staatsamptenaar.
> pjb
> "Annette" wrote in message
> news:9fv99j$5rtnq$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Te danke aan Gloudina kon ek nou skielik aan nog iets dink waaroor ek
> graag
>> wil gesels:
>> Staatsamptenare - iemand hier wat my kan vertel hoekom hulle nie direk op
>> direkte vrae kan antwoord nie, maar altyd 'n wet aanhaal, wat jy eers
> moet
>> gaan oplees voordat jy vir hulle kan sê hulle het die verkeerde wet
>> aangehaal?
>> Nog een: Waarom kan staatsamptenare amper nooit erken hulle het 'n fout
>> gemaak nie? Gryp net die bewyse nors uit jou hand en oor 'n week is die
> fout
>> reggemaak.
>> Ek meen - hulle is mos gewone mense - nie politici wat "in denial" leef
> en
>> mense aanval ( ja - moenie bekommerd wees nie - ek weet al lankal aanval
>> word geag die beste vorm van verweer te wees - daarom dat die aanvallende
>> verweer van Gloudina vir my so uitdagend is)
>> Ekskuus - ek dwaal so van die punt af sodra ek tussen hakies begin
>> skryf.:))))
>> Om terug te kom na die punt - staatsamptenare - sukkel om foute te erken -
>> ja - loop hulle 'n kursus daarin om so snaaks op te tree?
>> Weet iemand?
>> Annette
>>
>
|
|
|