Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Generaal maer skalk Hondswaai
Re: Generaal maer skalk Hondswaai [boodskap #43620] Sa, 09 Junie 2001 21:03
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"DD sê onverantwoordelik"
: >indien daar werklik iets soos reinkarnasie bestaan het *@#*%+
vereis
: >dit nie werklik diep navorsing om vas te stel dat jy van die
:>pappegaaie afstam nie.
: >
: >Davie Davis op die walle van Gauteng
:
~~~~~~~~~~~~
en Dani antwoord met heel wys woorde:

: RODVEL!!!!! Ai Davie, ek het lank laas so lekker gelag. Net
een
: probleem - Tobie gaan nie baie lief wees vir jou na hierdie
stelling
: nie. :-))))
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Tobie sê nadat hy tot 10 getel het:
"be kind to dumb animals" while patting DD on the head :-)
--
------------------------------------------------------------ ----
Our attitude always tells others what we expect in return.
------------------------------------------------------------ ---
Vorige onderwerp: Danielle...
Volgende onderwerp: Boodskap van Annette
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 09:48:19 MGT 2024