|
Re: genealogise NG Suid Afrika ? [boodskap #43562 is 'n antwoord op boodskap #43543] |
Sat, 09 June 2001 06:15 |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"L&P" schreef...
>
> Dra enig iemand kennis van 'n bestaan van 'n genealogise NG
> in Engels of Afrikaans ?
Hoi Patrick, probeer alt.genealogy, soc.genealogy.britain,
soc.genealogy.benelux of soc.genealogy.african.
Groeten,
Arthur
|
|
|
Re: genealogise NG Suid Afrika ? [boodskap #43568 is 'n antwoord op boodskap #43543] |
Sat, 09 June 2001 12:43 |
Ernst v Biljon
Boodskappe: 257 Geregistreer: March 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gaan na http://www.CyndisList.com/ waar baie inligting gegewens gegee woord.
Ook oor Rootsweb. 'n Privaat nuusgroep vir die besprekings oor Suid-Africa
en ander lander se geni�logie. As jy op die Suid-Afrikaanse groep land kan
jy dan ook uitvra na GenForum waar daar in Afrikaans oor geni�logie in
Afrikaans gesels word.
-----------------------------------
As jy by GenForum aansluit sal jy 'n soortgelyke boodskap ontvang:
"XXXXXX, op GenForum gesels ons oor alles wat met genealogie verband hou en
ons voertaal is Afrikaans. Let asseblief daarop dat dit 'n genealogiese
gespreksgroep is en dat GEEN bespreking oor godsdiens, politiek asook
rassistiese opmerkings op GenForum geduld sal word nie.
Soos jy spoedig sal agterkom is GenForum in werklikheid 'n wêreldwye
genealogiese netwerk wat 'n groot aantal databasisse (al sy lede - elkeen
met sy unieke kennis en bronne) met mekaar verbind en dus deur die
toevoeging van elke nuwe lid versterk word. Ons sien daarna uit om ook jou
insette te ontvang"
------------------------
Dit word nogal redelik streng toegepas.
Ernest
"L&P" skryf in boodskap news:ant0820201cbM3Mb@camerama.demon.nl...
>
>
> Hai groep,
>
> Dra enig iemand
> kennis van 'n bestaan van
>
> 'n genealogise NG in Engels of Afrikaans ?
>
> Baie dankies vir U antwoord.
>
> Patrick
>
|
|
|