"Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43471] |
Vr, 08 Junie 2001 02:46 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
WINTERNAG
Eugene Marais
O koud is die windjie
en skraal.
En blink in die dof-lig
en kaal,
so wyd as die Heer se genade,
lê die velde in sterlig en skade.
En hoog in die rande,
versprei in die brande,
is die grassaad aan roere
soos winkende hande.
O treurig die wysie
op die ooswind se maat,
soos die lied van 'n meisie
in haar liefde verlaat.
In elk' grashalm se vou
blink 'n druppel van dou,
en vinnig verbleek dit
tot ryp in die kou!
|
|
|
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43472 is 'n antwoord op boodskap #43471] |
Vr, 08 Junie 2001 03:52 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai!! Ek ken hierdie een!!
Dit is 'n baie ou gedig - so oud - ek het dit geleer toe dit nog 'n
resitasie was:))
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
skryf in boodskap news:3B203D22.9DC8657E@home.com...
WINTERNAG
Eugene Marais
O koud is die windjie
en skraal.
En blink in die dof-lig
en kaal,
so wyd as die Heer se genade,
lê die velde in sterlig en skade.
En hoog in die rande,
versprei in die brande,
is die grassaad aan roere
soos winkende hande.
O treurig die wysie
op die ooswind se maat,
soos die lied van 'n meisie
in haar liefde verlaat.
In elk' grashalm se vou
blink 'n druppel van dou,
en vinnig verbleek dit
tot ryp in die kou!
|
|
|
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43632 is 'n antwoord op boodskap #43472] |
So, 10 Junie 2001 02:31 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 8 Jun 2001 05:52:57 +0200, "Annette" wrote:
> Haai!! Ek ken hierdie een!!
> Dit is 'n baie ou gedig - so oud - ek het dit geleer toe dit nog 'n
> resitasie was:))
Annette! Die antie se senuwees ìs al klaar
en jy het 'n groot aandeel daarin!
Gloudina ou dier, moenie jou aan haar steur nie
DD
|
|
|
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43634 is 'n antwoord op boodskap #43471] |
So, 10 Junie 2001 03:46 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 10 Jun 2001 22:49:15 +0200, "Annette" wrote:
> Sy hoef net eenmaal te smile en ek sal ophou:)))
> Annette
>
Ek het as kind erens 'n prentjie gesien van 'n koei wat oor die maan
spring
DD
|
|
|
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43719 is 'n antwoord op boodskap #43632] |
So, 10 Junie 2001 20:49 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sy hoef net eenmaal te smile en ek sal ophou:)))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:4tm5itkk30v24rc3ulu1p8q0sf5ael843c@4ax.com...
> On Fri, 8 Jun 2001 05:52:57 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Haai!! Ek ken hierdie een!!
>> Dit is 'n baie ou gedig - so oud - ek het dit geleer toe dit nog 'n
>> resitasie was:))
>
> Annette! Die antie se senuwees ís al klaar
> en jy het 'n groot aandeel daarin!
>
> Gloudina ou dier, moenie jou aan haar steur nie
>
> DD
|
|
|
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43735 is 'n antwoord op boodskap #43634] |
Ma, 11 Junie 2001 03:02 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wys jou, niks is onmoontlik nie;))))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:58r5itoskuj460gjeg5ei7nhuu7dpse26j@4ax.com...
> On Sun, 10 Jun 2001 22:49:15 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Sy hoef net eenmaal te smile en ek sal ophou:)))
>> Annette
>>
>
> Ek het as kind erens 'n prentjie gesien van 'n koei wat oor die maan
> spring
>
> DD
|
|
|
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43880 is 'n antwoord op boodskap #43735] |
Di, 12 Junie 2001 09:05 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 11 Jun 2001 05:02:43 +0200, "Annette" wrote:
> Wys jou, niks is onmoontlik nie;))))
> Annette
>> Ek het as kind erens 'n prentjie gesien van 'n koei wat oor die maan
>> spring
>> DD
>
Eintlik het ek daarby bedoel dat dit (die à nder koei en die maan
bedoel ek) meer/makliker moontlik is.
DD
|
|
|
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43929 is 'n antwoord op boodskap #43880] |
Di, 12 Junie 2001 17:49 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 12 Jun 2001 11:05:32 +0200, Davie Davis wrote:
> On Mon, 11 Jun 2001 05:02:43 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Wys jou, niks is onmoontlik nie;))))
>> Annette
>
In dié geval is 'n springende koei meer waarskynlik as 'n laggende
koei
DD
|
|
|
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43931 is 'n antwoord op boodskap #43471] |
Di, 12 Junie 2001 18:14 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 12 Jun 2001 14:02:42 -0400, Danielle wrote:
> On Tue, 12 Jun 2001 19:49:03 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>
>> In dié geval is 'n springende koei meer waarskynlik as 'n laggende
>> koei
>
> Hey, maar die laggende koei maak darem lekker kasies!! :-))
>
Vra vir Annette hoe lank sy al probeer kasies kry...!
DD
|
|
|
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43947 is 'n antwoord op boodskap #43880] |
Di, 12 Junie 2001 21:14 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) So jy praat eintlik van die kameel en die oog van 'n naald?
Ek dink nog steeds 'n koei kan oor die maan spring:)))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Davie Davis skryf in boodskap news:8mmbit4bkk46ttkggk9hpt2epsbppskgqp@4ax.com...
> On Mon, 11 Jun 2001 05:02:43 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Wys jou, niks is onmoontlik nie;))))
>> Annette
>
>>> Ek het as kind erens 'n prentjie gesien van 'n koei wat oor die maan
>>> spring
>
>>> DD
>>
>
> Eintlik het ek daarby bedoel dat dit (die ónder koei en die maan
> bedoel ek) meer/makliker moontlik is.
>
> DD
|
|
|
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43948 is 'n antwoord op boodskap #43931] |
Di, 12 Junie 2001 21:16 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Davie, jy weet mos ek het 'n sterk verbeelding;))))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:dumcit4l49m43ubpljja04nc7iqn9kheet@4ax.com...
> On Tue, 12 Jun 2001 14:02:42 -0400, Danielle
> wrote:
>
>> On Tue, 12 Jun 2001 19:49:03 +0200, Davie Davis
>> wrote:
>>
>>
>>> In dié geval is 'n springende koei meer waarskynlik as 'n laggende
>>> koei
>>
>> Hey, maar die laggende koei maak darem lekker kasies!! :-))
>>
>
> Vra vir Annette hoe lank sy al probeer kasies kry...!
>
> DD
|
|
|
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #43959 is 'n antwoord op boodskap #43947] |
Di, 12 Junie 2001 22:49 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 12 Jun 2001 23:14:58 +0200, "Annette" wrote:
> :))) So jy praat eintlik van die kameel en die oog van 'n naald?
> Ek dink nog steeds 'n koei kan oor die maan spring:)))
> Annette
En lag...?
DD
|
|
|
Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS [boodskap #44103 is 'n antwoord op boodskap #43959] |
Wo, 13 Junie 2001 20:31 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))))) Miskien nie:)))
Dit kos mos groot inspanning om so 'n geweldige sprong te maak:)))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:e27ditc1bhroev6u05g1gb5oeo6il36s80@4ax.com...
> On Tue, 12 Jun 2001 23:14:58 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> :))) So jy praat eintlik van die kameel en die oog van 'n naald?
>> Ek dink nog steeds 'n koei kan oor die maan spring:)))
>> Annette
>
> En lag...?
>
> DD
|
|
|