Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "DIGITAL DIARY"
"DIGITAL DIARY" [boodskap #43437] Thu, 07 June 2001 21:10 na volgende boodskap
mariuse  is tans af-lyn  mariuse
Boodskappe: 5
Geregistreer: May 2001
Karma: 0
Junior Lid
Haai julle wat so lekker in ons lekker taal kommunikeer!
Het iemand dalk n handleiding vir die volgende "digital diary": CASIO
IF-8000?
Ek sal bly wees as iemand my kan help, asb.

Dankie,

Marius
mar...@freemail.absa.co.za
Re: "DIGITAL DIARY" [boodskap #43451 is 'n antwoord op boodskap #43437] Thu, 07 June 2001 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Help my asseblief - hoe kan daar al 'n handleiding wees van iets wat nog
moet kom?
Hoe wil jy een in die hande kry sonder 'n handleiding?
Luister jy nie na Vuisswaai Steve nie?
Hy het tog duidelik gesê mense moet ophou gesteelde goed koop.!!

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

mariuse skryf in boodskap news:3b206ae8_2@batman.vip-za.com...
> Haai julle wat so lekker in ons lekker taal kommunikeer!
> Het iemand dalk n handleiding vir die volgende "digital diary": CASIO
> IF-8000?
> Ek sal bly wees as iemand my kan help, asb.
>
> Dankie,
>
> Marius
> mar...@freemail.absa.co.za
>
Re: "DIGITAL DIARY" [boodskap #43495 is 'n antwoord op boodskap #43437] Fri, 08 June 2001 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: December 2000
Karma: 0
Volle Lid
mariuse skryf in boodskap news:3b206ae8_2@batman.vip-za.com...
> Haai julle wat so lekker in ons lekker taal kommunikeer!
> Het iemand dalk n handleiding vir die volgende "digital diary": CASIO
> IF-8000?
> Ek sal bly wees as iemand my kan help, asb.
>
> Dankie,
>
> Marius
> mar...@freemail.absa.co.za
>

Probeer http://ourworld.compuserve.com/homepages/imsl/others.htm#Man ual
Re: "DIGITAL DIARY" [boodskap #43832 is 'n antwoord op boodskap #43451] Mon, 11 June 2001 21:13 Na vorige boodskap
mariuse  is tans af-lyn  mariuse
Boodskappe: 5
Geregistreer: May 2001
Karma: 0
Junior Lid
Neee!
Ek dink juis die elektroniese dagboek is al "history", nie iets wat nog
ontwikkel moet word nie! Ek het dit nie gesteel of by 'n dief gekoop nie. Ek
het dit by 'n oom van my gekry. Dis baie oulik en kan ook veskeie
databasisse soos telefoonommers, memo's, adresse, pryslyste, ens stoor.
Ongelukkig het sy handleidig verlore geraak.
Wat het "Vuisswaai Steve" met my behoefte na 'n handleiding uit te waai?
Ek is nie kwaad nie hoor. Ook nie lus vir vuiste swaai nie! Ek wil net graag
die dagboekie gebruik.

Annette skryf in boodskap news:9fotbn$55c3c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Help my asseblief - hoe kan daar al 'n handleiding wees van iets wat nog
> moet kom?
> Hoe wil jy een in die hande kry sonder 'n handleiding?
> Luister jy nie na Vuisswaai Steve nie?
> Hy het tog duidelik gesê mense moet ophou gesteelde goed koop.!!
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> mariuse wrote in message
> news:3b206ae8_2@batman.vip-za.com...
>> Haai julle wat so lekker in ons lekker taal kommunikeer!
>> Het iemand dalk n handleiding vir die volgende "digital diary": CASIO
>> IF-8000?
>> Ek sal bly wees as iemand my kan help, asb.
>>
>> Dankie,
>>
>> Marius
>> mar...@freemail.absa.co.za
>>
>
Vorige onderwerp: hmmm....klink interessant
Volgende onderwerp: Toekoms Advies Vir: Dag en/of datum van groen lig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 12:04:40 UTC 2024