Woutertjie P [boodskap #43435] |
Do, 07 Junie 2001 20:50 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tydens my periode van verpligte stilte het ek gemerk dat jy hier naby werk.
Luister uit vir my. Wanneer ek weer daar verbyry sal ek Halloooooo
Plaasvarkie!!!! skree:))))
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
|
|
|
Re: Woutertjie P [boodskap #43457 is 'n antwoord op boodskap #43435] |
Do, 07 Junie 2001 21:59 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 7 Jun 2001 22:50:51 +0200, "Annette" wrote:
> Halloooooo
> Plaasvarkie!!!!))))???????
dié 'Plaasvarkie' dink ek somtyds, is 'n 'Large White'
DD
|
|
|
Re: Woutertjie P [boodskap #43473 is 'n antwoord op boodskap #43457] |
Vr, 08 Junie 2001 03:55 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Is jy lus vir 'n bord vol gekrummelde varktjops?:)))
Annette ( Wat is 'n varktjoppie sonder mostert?:)))
--
Davie Davis skryf in boodskap news:16uvhtsfc2ghtskrcl5notaatb109rbocf@4ax.com...
> On Thu, 7 Jun 2001 22:50:51 +0200, "Annette"
> wrote:
>> Halloooooo
>> Plaasvarkie!!!!))))???????
>
> dié 'Plaasvarkie' dink ek somtyds, is 'n 'Large White'
>
> DD
>
|
|
|
Re: Woutertjie P [boodskap #43522 is 'n antwoord op boodskap #43457] |
Vr, 08 Junie 2001 11:48 |
plaasvark
Boodskappe: 200 Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Halloooooo
> Plaasvarkie!!!!))))???????
DD : dié 'Plaasvarkie' dink ek somtyds, is 'n 'Large White'
Wouter : Huhhhhh?
|
|
|
Re: Woutertjie P [boodskap #43524 is 'n antwoord op boodskap #43435] |
Vr, 08 Junie 2001 11:50 |
plaasvark
Boodskappe: 200 Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette : Tydens my periode van verpligte stilte het ek gemerk dat jy hier
naby werk. Luister uit vir my. Wanneer ek weer daar verbyry sal ek
Halloooooo Plaasvarkie!!!! skree:))))
Groetnis,
Annette.
Happiness is a state of Mind.
Wouter:
Ek luister en ek luister, maar ek hoor flippêll :-(((
Watter kant van die N1 werk jy?
Wouter Plaasvark
plaa...@hotmail.com
Happiness is a Positive Cashflow
|
|
|
Re: Woutertjie P [boodskap #43535 is 'n antwoord op boodskap #43524] |
Vr, 08 Junie 2001 15:52 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het net vanmiddag daar verby gery en Joe hoooeeee!!! Wouter!!! geskree en
gewaai.
Ry gereeld vanaf Bill Bezuidenhout na Tygervallei.
Jy het mos gesê jy werk daar iewers oorkant Edwardstraat.
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b20bea1.0@news1.mweb.co.za...
> Annette : Tydens my periode van verpligte stilte het ek gemerk dat jy hier
> naby werk. Luister uit vir my. Wanneer ek weer daar verbyry sal ek
> Halloooooo Plaasvarkie!!!! skree:))))
>
> Groetnis,
> Annette.
> Happiness is a state of Mind.
>
>
> Wouter:
> Ek luister en ek luister, maar ek hoor flippêll :-(((
> Watter kant van die N1 werk jy?
>
> Wouter Plaasvark
> plaa...@hotmail.com
> Happiness is a Positive Cashflow
>
|
|
|
Re: Woutertjie P [boodskap #43547 is 'n antwoord op boodskap #43535] |
Vr, 08 Junie 2001 23:42 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is langs die N1, naby Saddles.
Klink of jy by 'n versekeringsmaatskappy werk....
"Annette"
Het net vanmiddag daar verby gery en Joe hoooeeee!!! Wouter!!! geskree en
gewaai.
Ry gereeld vanaf Bill Bezuidenhout na Tygervallei.
Jy het mos gesê jy werk daar iewers oorkant Edwardstraat.
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b20bea1.0@news1.mweb.co.za...
> Annette : Tydens my periode van verpligte stilte het ek gemerk dat jy hier
> naby werk. Luister uit vir my. Wanneer ek weer daar verbyry sal ek
> Halloooooo Plaasvarkie!!!! skree:))))
>
> Groetnis,
> Annette.
> Happiness is a state of Mind.
>
>
> Wouter:
> Ek luister en ek luister, maar ek hoor flippêll :-(((
> Watter kant van die N1 werk jy?
>
> Wouter Plaasvark
> plaa...@hotmail.com
> Happiness is a Positive Cashflow
|
|
|
Re: Woutertjie P [boodskap #43555 is 'n antwoord op boodskap #43547] |
Sa, 09 Junie 2001 03:41 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wag, wag nou!!!
Ek het nog niemand hier gesien wat hier intree en hulle hele pedigree
uitbasuin nie.
Versekeringsagent? Nee ek glo nie.:)))) Net soos 'n motorverkoopsman het
versekeringsagente bepaalde talente:)) Ek werk net vir een baas - myself -
en sy is 'n verskriklike slawedrywer.
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b215f16.0@news1.mweb.co.za...
> Ek is langs die N1, naby Saddles.
> Klink of jy by 'n versekeringsmaatskappy werk....
>
> "Annette"
> Het net vanmiddag daar verby gery en Joe hoooeeee!!! Wouter!!! geskree en
> gewaai.
>
> Ry gereeld vanaf Bill Bezuidenhout na Tygervallei.
> Jy het mos gesê jy werk daar iewers oorkant Edwardstraat.
> Annette
>
>
>
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3b20bea1.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette : Tydens my periode van verpligte stilte het ek gemerk dat jy hier
>> naby werk. Luister uit vir my. Wanneer ek weer daar verbyry sal ek
>> Halloooooo Plaasvarkie!!!! skree:))))
>>
>> Groetnis,
>> Annette.
>> Happiness is a state of Mind.
>>
>>
>> Wouter:
>> Ek luister en ek luister, maar ek hoor flippêll :-(((
>> Watter kant van die N1 werk jy?
>>
>> Wouter Plaasvark
>> plaa...@hotmail.com
>> Happiness is a Positive Cashflow
>
|
|
|