|
Re: Opera 5.11 nou in Afrikaans [boodskap #43341 is 'n antwoord op boodskap #43283] |
Tue, 05 June 2001 19:13 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Voetleuce" skryf in boodskap news:3b1b4f1f$0$227@hades.is.co.za...
>
> Leuce:
> Na 'n lang vertaalproses is die jongste weergawe van Opera (die webblaaier,
> soos Internet Explorer en Netscape Navigator) volledig in Afrikaans
> beskikbaar.
>
> ftp://ftp.opera.com/pub/opera/win/afrikaans/ow32afen511.exe
>
> As jy hom egter in Engels afgelaai het, kan jy nog steeds die Afrikaanse
> taalmodule aflaai. Jy kan natuurlik ook, as jy nie lekker met die Afrikaans
> kan werk nie, dit in Engels laat herbegin (selfs al het jy die "Afrikaanse"
> weergawe afgelaai aan die begin).
>
> http://www.opera.com/download/lng/ow511_904af.lng
>
> Die hulplêers is egter steeds in Engels.
>
> As enige iemand wil, kan ons oor die voor- en nadele van Opera gesels.
>
|
|
|