Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Winter" deur DONALD RIEKERT
"Winter" deur DONALD RIEKERT [boodskap #42924] Ma, 28 Mei 2001 13:50 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

WINTER
Donald Riekert

Die mossie pik
vroegoggend by
die rotspoel teen
sy eie snawel vas
skop met sy pootjies
teen sy pootjies vas
en bly praat met
sy maat wat koud bly
lê in harde water
Re: "Winter" deur DONALD RIEKERT [boodskap #42928 is 'n antwoord op boodskap #42924] Ma, 28 Mei 2001 15:01 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Het my laat dink aan die woorde van 'n Kate Bush liedjie...

Under Ice

It's wonderful.
Everywhere, so white.
The river has frozen over.
Not a soul on the ice.
Only me skating fast.
"Hello..."
I'm speeding past trees,
Leaving little lines in the ice,
Cutting out, little lines in the ice,
Splitting, splitting sound,
Silver heels spitting, spitting snow.

There's something moving, under
("...deep...")
Under the ice,
Moving under ice,
Through water,
Trying to
"It's me!"
Get out of the cold water.
"It's me."
Something,
"It's me."
Someone help them.

____________________________________________________________
skryf in boodskap news:3B12585C.C7F31A7F@home.com...
WINTER
Donald Riekert

Die mossie pik
vroegoggend by
die rotspoel teen
sy eie snawel vas
skop met sy pootjies
teen sy pootjies vas
en bly praat met
sy maat wat koud bly
lê in harde water
Vorige onderwerp: "Klaas Geswind en syn Perd" deur F.W. REITZ
Volgende onderwerp: "Die Son sak Weg" deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 16:12:37 MGT 2024