Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Gratis pop3 email?
Gratis pop3 email? [boodskap #42909] Ma, 28 Mei 2001 10:49 na volgende boodskap
Erik H  is tans af-lyn  Erik H
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hallo,
Is er ergens gratis pop3 email te krijgen in zuid-afrika?

Erik
Re: Gratis pop3 email? [boodskap #42921 is 'n antwoord op boodskap #42909] Ma, 28 Mei 2001 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Erik H" skryf in boodskap news:9etaa7$e8q$1@news.hccnet.nl...
Hallo,
Is er ergens gratis pop3 email te krijgen in zuid-afrika?

Wouter:
Probeer XsiNet, by http://www.xsinet.co.za/

Hulle is nie heeltemaal gratis nie, maar vir iets soos R171 per jaar kry jy
ook 'n skaflike dialler. Jy kan hulle elektronies betaal.

Dan is daar absa se freemail diens. Heeltemaal gratis, maar meer drama op
aan die gang te sit en ek verstaan hulle raak ook ff oorlaai.
Re: Gratis pop3 email? [boodskap #42922 is 'n antwoord op boodskap #42921] Ma, 28 Mei 2001 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter
Ek maak by geleentheid van XSINET gebruik - gratis. Dit vir die laaste
(minstens) 2 jaar - êrens "slip" hulle op - maar moet hulle nie sê nie...

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b124215.0@news1.mweb.co.za...
> "Erik H" wrote in message
> news:9etaa7$e8q$1@news.hccnet.nl...
> Hallo,
> Is er ergens gratis pop3 email te krijgen in zuid-afrika?
>
> Wouter:
> Probeer XsiNet, by http://www.xsinet.co.za/
>
> Hulle is nie heeltemaal gratis nie, maar vir iets soos R171 per jaar kry jy
> ook 'n skaflike dialler. Jy kan hulle elektronies betaal.
>
> Dan is daar absa se freemail diens. Heeltemaal gratis, maar meer drama op
> aan die gang te sit en ek verstaan hulle raak ook ff oorlaai.
>
Re: Gratis pop3 email? [boodskap #42923 is 'n antwoord op boodskap #42921] Ma, 28 Mei 2001 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Erik H  is tans af-lyn  Erik H
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
bedankt,
ik zie dat ananzi ook gratis pop3 email aanbied

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b124215.0@news1.mweb.co.za...
> "Erik H" wrote in message
> news:9etaa7$e8q$1@news.hccnet.nl...
> Hallo,
> Is er ergens gratis pop3 email te krijgen in zuid-afrika?
>
> Wouter:
> Probeer XsiNet, by http://www.xsinet.co.za/
>
> Hulle is nie heeltemaal gratis nie, maar vir iets soos R171 per jaar kry jy
> ook 'n skaflike dialler. Jy kan hulle elektronies betaal.
>
> Dan is daar absa se freemail diens. Heeltemaal gratis, maar meer drama op
> aan die gang te sit en ek verstaan hulle raak ook ff oorlaai.
>
Re: Gratis pop3 email? [boodskap #43022 is 'n antwoord op boodskap #42923] Di, 29 Mei 2001 15:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DB  is tans af-lyn  DB
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
www.ananzi.co.za

www.webmail.co.za

Hierdie is die twee bestes.....................

"Erik H" skryf in boodskap news:9etk3t$k6g$1@news.hccnet.nl...
> bedankt,
> ik zie dat ananzi ook gratis pop3 email aanbied
>
> "Wouter Plaasvark" schreef in bericht
> news:3b124215.0@news1.mweb.co.za...
>> "Erik H" wrote in message
>> news:9etaa7$e8q$1@news.hccnet.nl...
>> Hallo,
>> Is er ergens gratis pop3 email te krijgen in zuid-afrika?
>>
>> Wouter:
>> Probeer XsiNet, by http://www.xsinet.co.za/
>>
>> Hulle is nie heeltemaal gratis nie, maar vir iets soos R171 per jaar kry
> jy
>> ook 'n skaflike dialler. Jy kan hulle elektronies betaal.
>>
>> Dan is daar absa se freemail diens. Heeltemaal gratis, maar meer drama op
>> aan die gang te sit en ek verstaan hulle raak ook ff oorlaai.
>>
>
Re: Gratis pop3 email? [boodskap #43044 is 'n antwoord op boodskap #42922] Wo, 30 Mei 2001 08:21 Na vorige boodskap
PW Botha[1]  is tans af-lyn  PW Botha[1]
Boodskappe: 30
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
XSINET was gratis vir die eertse 10000 gebruikers wat gerigistreer het

"Jonas" skryf in boodskap news:3b12548e$0$227@hades.is.co.za...
> Wouter
> Ek maak by geleentheid van XSINET gebruik - gratis. Dit vir die laaste
> (minstens) 2 jaar - êrens "slip" hulle op - maar moet hulle nie sê nie...
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b124215.0@news1.mweb.co.za...
>> "Erik H" wrote in message
>> news:9etaa7$e8q$1@news.hccnet.nl...
>> Hallo,
>> Is er ergens gratis pop3 email te krijgen in zuid-afrika?
>>
>> Wouter:
>> Probeer XsiNet, by http://www.xsinet.co.za/
>>
>> Hulle is nie heeltemaal gratis nie, maar vir iets soos R171 per jaar kry
> jy
>> ook 'n skaflike dialler. Jy kan hulle elektronies betaal.
>>
>> Dan is daar absa se freemail diens. Heeltemaal gratis, maar meer drama op
>> aan die gang te sit en ek verstaan hulle raak ook ff oorlaai.
>>
>
Vorige onderwerp: Woordeboek -Afr.
Volgende onderwerp: Re: Virus Alert *HOAX*
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 14:19:42 MGT 2024