Gloudina [boodskap #42639] |
Do, 24 Mei 2001 11:18 |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is dit dieselfde Gloudina uit Kanada van so drie jaar gelede?
|
|
|
Re: Gloudina [boodskap #42640 is 'n antwoord op boodskap #42639] |
Do, 24 Mei 2001 11:27 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is net een Gloudina van Kanada in die hele wêreld:))
Annette
Sakkie wrote in message ...
> Is dit dieselfde Gloudina uit Kanada van so drie jaar gelede?
>
|
|
|
Re: Gloudina [boodskap #42675 is 'n antwoord op boodskap #42639] |
Do, 24 Mei 2001 20:11 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 24 May 2001 13:18:26 +0200, "Sakkie" wrote:
> Is dit dieselfde Gloudina uit Kanada van so drie jaar gelede?
>
ja maar sy's op parool nou Sakkie.
DD
|
|
|
Re: Gloudina [boodskap #42676 is 'n antwoord op boodskap #42675] |
Do, 24 Mei 2001 20:19 |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 24 May 2001 22:11:47 +0200, Davie Davis wrote:
> On Thu, 24 May 2001 13:18:26 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> Is dit dieselfde Gloudina uit Kanada van so drie jaar gelede?
> ja maar sy's op parool nou Sakkie.
Verdomp DD (so lekker woord wat ek by jou geleer het, en nou gesteel
het!) Jy skuld my 'n nuwe sleutebord!!! Myne is nou VOL tee! :-))))
Danielle - wat besluit het om maar rond te hang en nie te gaan werk
nie. :-)
|
|
|
Re: Gloudina [boodskap #42714 is 'n antwoord op boodskap #42676] |
Vr, 25 Mei 2001 06:01 |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het duidelik iets gemis in my lang afwesigheid!!
"Danielle" skryf in boodskap news:12rqgt8otnh4bi096f918sq9klos425uud@4ax.com...
> On Thu, 24 May 2001 22:11:47 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> On Thu, 24 May 2001 13:18:26 +0200, "Sakkie"
>> wrote:
>>
>>> Is dit dieselfde Gloudina uit Kanada van so drie jaar gelede?
>
>> ja maar sy's op parool nou Sakkie.
>
> Verdomp DD (so lekker woord wat ek by jou geleer het, en nou gesteel
> het!) Jy skuld my 'n nuwe sleutebord!!! Myne is nou VOL tee! :-))))
>
> Danielle - wat besluit het om maar rond te hang en nie te gaan werk
> nie. :-)
>
|
|
|
Re: Gloudina [boodskap #42758 is 'n antwoord op boodskap #42714] |
Vr, 25 Mei 2001 18:28 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 25 May 2001 08:01:14 +0200, "Sakkie" wrote:
> Ek het duidelik iets gemis in my lang afwesigheid!!
>
>>>
>>> ja maar sy's op parool nou Sakkie.
>> Verdomp DD (so lekker woord wat ek by jou geleer het, en nou gesteel
>> het!) Jy skuld my 'n nuwe sleutebord!!! Myne is nou VOL tee! :-))))
Sakkie, welkom terug! Wat jy miskien nooit gemis het nie is die feit
dat (al ìs sy nou op parool) goeie gedrag nooit daartoe sou bygedra
het nie.
DD
|
|
|