Wouter Plaasvark (was Vraagjetjie) [boodskap #42551] |
Wo, 23 Mei 2001 09:14 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Danielle"
> Weet jy Plaasvark (ai, hoe kan mens nou met 'n vark gesels...maar
> anway - skud kop en gaan voort asof daar niks verkeerd is met die
> prentjie nie)....
Oukei, oukei, oukei, ek het 'n naam. :-)
Noem my gerus Wouter. Maar ek is nie daardie stoute kabouter nie, hoor. ;-)
Ek is Wouter Plaasvark.
|
|
|
Re: Wouter Plaasvark (was Vraagjetjie) [boodskap #42559 is 'n antwoord op boodskap #42551] |
Wo, 23 Mei 2001 13:03 |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wouter Plaasvark
> "Danielle"
>> Weet jy Plaasvark (ai, hoe kan mens nou met 'n vark gesels...maar>
Oukei, oukei, oukei, ek het 'n naam. :-)
> Noem my gerus Wouter. Maar ek is nie daardie stoute kabouter nie, hoor. ;-)
> Ek is Wouter Plaasvark.
Dat is pas een mooie naam Wouter...
Grt Emmy
|
|
|
Re: Wouter Plaasvark (was Vraagjetjie) [boodskap #42560 is 'n antwoord op boodskap #42559] |
Wo, 23 Mei 2001 13:19 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wouter is gewoonlik die naam van 'n kabouter:)))
Nee - 'n geagte, ge-eerde plaasvark moet 'n baie beter naam kry - iets
polities - soos FW, JP of Ignatius H.:))))))
Annette
emmy wrote in message ...
>
> Wouter Plaasvark
>> "Danielle"
>>> Weet jy Plaasvark (ai, hoe kan mens nou met 'n vark gesels...maar>
> Oukei, oukei, oukei, ek het 'n naam. :-)
>
>> Noem my gerus Wouter. Maar ek is nie daardie stoute kabouter nie, hoor.
> ;-)
>> Ek is Wouter Plaasvark.
>
> Dat is pas een mooie naam Wouter...
>
> Grt Emmy
>
|
|
|
|