DS: [AFRIKAANS:5665] Gewere [boodskap #5368] |
Mon, 22 January 1996 00:00 |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
----------
Van: Nico van der Dussen[SMTP:...@cis.co.za]
Verzonden: maandag 22 januari 1996 7:54
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5665] Gewere
Na aanleiding van die opmerkings oor gewere:
Ek glo dat die reg van die individu om homself te verdedig teen 'n
aanvaller onbeperk is.
Tans het ons die probleem in SA dat daar vele (moontlik meer)
ongelisensieerde vuurwapens, veral AK47 en ander "kommunistiese" in
omloop is, en vir moord en roof gebruik word.
Solank as wat die Polisie nie in staat is om hierdie onwettige wapens
uit te roei nie, het dit geen doel om wettige wapens te beperk nie.
Nico
Nico van der Dussen Posbus 37180, FAERIE GLEN, 0043, SUID AFRIKA
Faks +27 12 474984
ARKETING EXCLUSIVE PRODUCTS FROM SOUTH AFRICA
made in limited volumes by entrepreneurs
http://www.exafrica.com/
Eieblad http://www.matt.csir.co.za/mattek/staff/nvddus/ "Personal Page"
|
|
|
|
Re: DS: [AFRIKAANS:5665] Gewere [boodskap #5448 is 'n antwoord op boodskap #5368] |
Thu, 25 January 1996 00:00 |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
fe...@is.co.za (Koos) schreef:
> Robert Wagenaar wrote:
>
Lees asseblief nauwkeurig wie die bostaande geskryf het. Ek was dit
niet, en het die artikel ook nie gelees nie, ek stuur die artikels net
deur.
Robert.
|
|
|