Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Respecting religions
Re: Respecting religions [boodskap #41973] So, 13 Mei 2001 05:42 na volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Or, bible "history" classes in public schools in
> Florida that have "lesson questions" such as, "Who according to Jesus,
> is the father of the Jews? The devil."

Baie snaaks :-). Jesus was darem 'n Jood !

Hilda.
Re: Respecting religions [boodskap #41977 is 'n antwoord op boodskap #41973] So, 13 Mei 2001 08:41 Na vorige boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
> Mens weet nie altyd of jy moet lag of huil nie - ek kies maar
> gewoonlik die eerste opsie. :-)
>
> Hilda, weet jy dalk wat "proselytize " in Afrikaans is?

Môre Danielle :-). Ek dink dat "proselytize" vertaal kan word deur "bekeer".
Ek sien trouens in my HAT dat die woord 'proseliet' ook in Afrikaans bestaan
en dit is : 'persoon wat deur 'n ander tot sy geloof of party oorgehaal is ;
nieubekeerde'. En hulle het ook die werkwoord 'proseliteer' wat 'proseliete
werf, maak' beteken :-).
Wie het oor 'politiek' en 'godsdiens' vergelyk ? Wel, lyk my die HAT sien
dit ook so :-).

Hilda.
Vorige onderwerp: Re: Vry net
Volgende onderwerp: Die tulpe bloei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 01:20:53 MGT 2024