|
|
Re: Sy kom met die sekelmaan [boodskap #41716 is 'n antwoord op boodskap #41713] |
Sun, 06 May 2001 21:27 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> On Sun, 6 May 2001 22:57:06 +0200, "Gert Rautenbach"
> wrote:
>
>> Weet iemand waar ek hierdie boek in die hande kan kry?
>>
>
> Miskien in die biblioteek, Gert
>
Beteken "in die hande kry" nie dat jy dit wil
besit nie? Daarvoor kan jy mens tog nie
biblioteek-toe stuur nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Sy kom met die sekelmaan [boodskap #41722 is 'n antwoord op boodskap #41713] |
Sun, 06 May 2001 22:24 |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Moet nou nie vir jou staan en dof hou nie Diedee, die boek
is al jarre uit druk. Gert, probeer van daai ou
boekewinkels in Pretoria, die outeur se naam is Hettie Smit.
Het dit self nie gelees nie, dis glo vreeslik treurig.
Laat ons weet of jy dit kry.
Pop
Davie Davis skryf in boodskap news:21fbft4ma9utmu8v4b8i1ped6sdkvt7iqm@4ax.com...
> On Sun, 6 May 2001 22:57:06 +0200, "Gert Rautenbach"
> wrote:
>
>> Weet iemand waar ek hierdie boek in die hande kan kry?
>>
>
> Miskien in die biblioteek, Gert
>
> DD
|
|
|
|
Re: Sy kom met die sekelmaan [boodskap #41737 is 'n antwoord op boodskap #41710] |
Sun, 06 May 2001 23:32 |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Bel Protea boekhandel in Pretoria Suid Afrika. Hulle het hulle maniere om
die tipe boeke na te spoor.
Ek het nie die nommer tans by my nie, maar die 1023 diens behoort dit te hê.
Terwyl jy besig is, bestel sommer Dan Roodt se "Om die waarheidskommisie te
vergeet"
Goeie leesstof en goedkoop.
Groete
Logika
skryf in boodskap news:3AF5C253.69C088A4@home.com...
> Davie Davis wrote:
>
>> On Sun, 6 May 2001 22:57:06 +0200, "Gert Rautenbach"
>> wrote:
>>
>>> Weet iemand waar ek hierdie boek in die hande kan kry?
>>>
>>
>> Miskien in die biblioteek, Gert
>>
>
> Beteken "in die hande kry" nie dat jy dit wil
> besit nie? Daarvoor kan jy mens tog nie
> biblioteek-toe stuur nie.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Sy kom met die sekelmaan [boodskap #41739 is 'n antwoord op boodskap #41722] |
Sun, 06 May 2001 23:36 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
poppie wrote:
> die outeur se naam is Hettie Smit.
> Het dit self nie gelees nie, dis glo vreeslik treurig.
>
En die groot liefde van Hettie Smit, wat glooutobiografies in die boek
is, is W.E.G. Louw.
Gloudina
>
|
|
|
Re: Sy kom met die sekelmaan [boodskap #41743 is 'n antwoord op boodskap #41710] |
Mon, 07 May 2001 00:06 |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Shame, sy moes baie plein gewees het, want ek het W.E.G. persoonlik gesien
as kind, en hy was geen oil painting nie, het gelyk amper soos Winston
Churchill.
skryf in boodskap news:3AF5E09E.D78D9FE5@home.com...
> poppie wrote:
>
>> die outeur se naam is Hettie Smit.
>> Het dit self nie gelees nie, dis glo vreeslik treurig.
>>
>
> En die groot liefde van Hettie Smit, wat glooutobiografies in die boek
> is, is W.E.G. Louw.
>
> Gloudina
>
>>
>
|
|
|
Re: Sy kom met die sekelmaan [boodskap #41750 is 'n antwoord op boodskap #41710] |
Mon, 07 May 2001 03:13 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
poppie wrote:
> Shame, sy moes baie plein gewees het, want ek het W.E.G. persoonlik gesien
> as kind, en hy was geen oil painting nie, het gelyk amper soos Winston
> Churchill.
>
>
Nou, Pop, van wanneer af judge mens 'n book by its cover?
Ek hou, in retrospek, nogal van W.E.G. Louw (alhoewel ek
hom nooit gesien het nie. ) Ek hou van sy gedigte. Ek dink
sy digwerk is onderskat, net soos NP s'n bietjie oorskat is.
Gloudina
|
|
|
Re: Sy kom met die sekelmaan [boodskap #41769 is 'n antwoord op boodskap #41710] |
Mon, 07 May 2001 17:00 |
Johan D. Strydom
Boodskappe: 21 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Sover ek weet is daar 'n kopie beskikbaar by www.boekwinkel.co.za Dit is 'n
webruimte waar tweedehandse boeke van die hand gesit word. Hoop jy kom reg.
skryf in boodskap news:3AF6136D.AA571985@home.com...
> poppie wrote:
>
>> Shame, sy moes baie plein gewees het, want ek het W.E.G. persoonlik gesien
>> as kind, en hy was geen oil painting nie, het gelyk amper soos Winston
>> Churchill.
>>
>
> Nou, Pop, van wanneer af judge mens 'n book by its cover?
> Ek hou, in retrospek, nogal van W.E.G. Louw (alhoewel ek
> hom nooit gesien het nie. ) Ek hou van sy gedigte. Ek dink
> sy digwerk is onderskat, net soos NP s'n bietjie oorskat is.
>
> Gloudina
>
|
|
|