Streepsuiker [boodskap #41477] |
Tue, 01 May 2001 14:11 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sien by Koffielepels dat mense streepsuiker gekry het met 'n houtlepel.
Hoe kom streepsuiker en houtlepels bymekaar?
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
|
|
|
Re: Streepsuiker [boodskap #41502 is 'n antwoord op boodskap #41477] |
Tue, 01 May 2001 21:32 |
HW Gird
Boodskappe: 49 Geregistreer: October 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
'n Houtlepel kan dieselfde funksie vervul as 'n rottang!
streepsuiker = 'n pak slae
Harry
Annette wrote in message ...
> Ek sien by Koffielepels dat mense streepsuiker gekry het met 'n houtlepel.
> Hoe kom streepsuiker en houtlepels bymekaar?
>
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.
>
|
|
|
Re: Streepsuiker [boodskap #41518 is 'n antwoord op boodskap #41502] |
Wed, 02 May 2001 03:42 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
So, in plaas van om die suiker in die pot met 'n houtlepel te roer, word die
streepsuiker op die boude met 'n houtlepel gegee?
Wat is streepsuiker as dit nie 'n pak slae is nie?
Ek is bly my ma het haar houtlepel en haar suiker tot die kookkuns beperk:))
Ek was met die regte toerusting getug, en dat was 'n pak slae genoem.
Annette
HW Gird wrote in message ...
> 'n Houtlepel kan dieselfde funksie vervul as 'n rottang!
>
> streepsuiker = 'n pak slae
>
> Harry
>
>
> Annette wrote in message ...
>> Ek sien by Koffielepels dat mense streepsuiker gekry het met 'n houtlepel.
>> Hoe kom streepsuiker en houtlepels bymekaar?
>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.
>
|
|
|