Bysaak [boodskap #41434] |
Mon, 30 April 2001 18:41 |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Diewe het verlede week in die sentrale bank van Zimbabwe ingebreek en een
miljoen Z$ uit die bank gesteel. Polisie kon tot dusver nog nie vasstel wat
die motief vir die inbraak was nie.
Enige iemand wat oor 'n moontlike motief kan gis moet ons dadelik kontak.
InterPol (Internet Polisie)
|
|
|
Re: Bysaak [boodskap #41439 is 'n antwoord op boodskap #41434] |
Mon, 30 April 2001 20:56 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O jitte!!!! Jy soek moelikheid!! Dit is duiwelsgoed waarmee jy besig is!!:))
Kyk net watter syfer kry jy as jy 1 miljoen Z dollar oorsit na rand toe teen
die huidige wisselkoers ( 15c)
Annette
Internet Polisie wrote in message ...
> Diewe het verlede week in die sentrale bank van Zimbabwe ingebreek en een
> miljoen Z$ uit die bank gesteel. Polisie kon tot dusver nog nie vasstel wat
> die motief vir die inbraak was nie.
>
> Enige iemand wat oor 'n moontlike motief kan gis moet ons dadelik kontak.
>
> InterPol (Internet Polisie)
>
|
|
|