Teken van die tyd? [boodskap #41361] |
Sun, 29 April 2001 07:03 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vanmore, op die radioprogram Kollig op die Kerk, het die aanbieder hom
miskien verspreek.
Die Andrew Murray Boekprys is bespreek, en een van die boeke wat hoog
aanbeveel is was, volgens die aanbieder " Die Uitwissing van God op die
Kansel".
Ek kon later uitvind dit moes Uitwerking gewees het;))))
Blykbaar was Joost gister so bly dat hulle gister uiteindelik gewen het, dat
hy glo blykbaar gesê het dat hulle vir Wium Basson gespeel het, by wie se
troue hy ( Joost) die afgelope week was.
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
|
|
|
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41364 is 'n antwoord op boodskap #41361] |
Sun, 29 April 2001 07:25 |
HW Gird
Boodskappe: 49 Geregistreer: October 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
>
> Blykbaar was Joost gister so bly dat hulle gister uiteindelik gewen het, dat
> hy glo blykbaar gesê het dat hulle vir Wium Basson gespeel het, by wie se
> troue hy ( Joost) die afgelope week was.
Oeps! Hy was seker by Wium, wie aan kanker oorlede is, se begrafnis!
Harry
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.
>
|
|
|
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41371 is 'n antwoord op boodskap #41364] |
Sun, 29 April 2001 09:29 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oeps inderdaad!!:)))
My Roomy het dit op band, en het seker gemaak sy het nie miskien verkeerd
gehoor nie,
Annette
HW Gird wrote in message ...
>
>
>> Blykbaar was Joost gister so bly dat hulle gister uiteindelik gewen het,
> dat
>> hy glo blykbaar gesê het dat hulle vir Wium Basson gespeel het, by wie se
>> troue hy ( Joost) die afgelope week was.
>
> Oeps! Hy was seker by Wium, wie aan kanker oorlede is, se begrafnis!
>
> Harry
>
>
>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.
>
|
|
|
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41382 is 'n antwoord op boodskap #41361] |
Sun, 29 April 2001 15:07 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Die Andrew Murray Boekprys is bespreek, en een van die boeke wat hoog
> aanbeveel is was, volgens die aanbieder " Die Uitwissing van God op die
> Kansel".
>
> Ek kon later uitvind dit moes Uitwerking gewees het;))))
>
>
Daar was, in die sewentigerjare, egter 'n beweging binneChristelike teologiese
kringe, om van 'n "Death of God"
teleogie te praat. Die leier van die beweging was Thomas
Altizer. Die agtergrond vir hierdie denke was dat dit tyd
geword het vir die Christendom om allerhande oumodiese
konsepte van God te probeer verloor, en 'n nuwe Christen-
teleogie te probeer bereik wat sin maak vir mense in die
twintigste eeu.
Terloops, Thomas Altizer het 'n hele boek oor William
Blake geskryf, en Blake genoem "the greatest prophet in
Christendom since St. Augustine." Snaaks genoeg, word
Blake ook intens bestudeer deur sommige Marxists.
Gloudina
|
|
|
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41386 is 'n antwoord op boodskap #41382] |
Sun, 29 April 2001 15:51 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
@home.com wrote:
> teleogie
> en 'n nuwe Christen-
> teleogie
Een van die mooi dae wil ek vir analise gaan,sodat ek kan uitvind hoekom ek altyd
"teologie" as "teleogie" skryf. Ek doen dit
gereeld.
Gloudina
|
|
|
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41420 is 'n antwoord op boodskap #41361] |
Mon, 30 April 2001 10:06 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Moet jou nie bekommer nie. As jy ouer as 40 is, is dit 'n teken van die
tyd:))
Annette
@home.com wrote in message ...
> @home.com wrote:
>
>> teleogie
>
>> en 'n nuwe Christen-
>
>> teleogie
>
> Een van die mooi dae wil ek vir analise gaan,sodat ek kan uitvind hoekom ek altyd
> "teologie" as "teleogie" skryf. Ek doen dit
> gereeld.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41452 is 'n antwoord op boodskap #41361] |
Tue, 01 May 2001 03:41 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit moet seker lees - "Marxiste" - nie?
Die standaard van Afrikaans op hierdie ng laat mens ril...
skryf in boodskap news:3AEC2ED0.12DEB73E@home.com...
> Annette wrote:
>
>> Die Andrew Murray Boekprys is bespreek, en een van die boeke wat hoog
>> aanbeveel is was, volgens die aanbieder " Die Uitwissing van God op die
>> Kansel".
>>
>> Ek kon later uitvind dit moes Uitwerking gewees het;))))
>>
>
> Daar was, in die sewentigerjare, egter 'n beweging binneChristelike teologiese
> kringe, om van 'n "Death of God"
> teleogie te praat. Die leier van die beweging was Thomas
> Altizer. Die agtergrond vir hierdie denke was dat dit tyd
> geword het vir die Christendom om allerhande oumodiese
> konsepte van God te probeer verloor, en 'n nuwe Christen-
> teleogie te probeer bereik wat sin maak vir mense in die
> twintigste eeu.
> Terloops, Thomas Altizer het 'n hele boek oor William
> Blake geskryf, en Blake genoem "the greatest prophet in
> Christendom since St. Augustine." Snaaks genoeg, word
> Blake ook intens bestudeer deur sommige Marxists.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41455 is 'n antwoord op boodskap #41452] |
Tue, 01 May 2001 05:25 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ril kan lekker wees:)))
Aangesien jy aanbied - hoekom stel jy nie al die substandaard Afrikaans hier
reg nie - dan kan almal mos leer en saam met jou ril.
Annette
Jonas wrote in message ...
> Dit moet seker lees - "Marxiste" - nie?
> Die standaard van Afrikaans op hierdie ng laat mens ril...
> skryf in boodskap news:3AEC2ED0.12DEB73E@home.com...
>> Annette wrote:
>>> Die Andrew Murray Boekprys is bespreek, en een van die boeke wat hoog
>>> aanbeveel is was, volgens die aanbieder " Die Uitwissing van God op die
>>> Kansel".
>>>
>>> Ek kon later uitvind dit moes Uitwerking gewees het;))))
>>>
>>>
>> Daar was, in die sewentigerjare, egter 'n beweging binneChristelike
> teologiese
>> kringe, om van 'n "Death of God"
>> teleogie te praat. Die leier van die beweging was Thomas
>> Altizer. Die agtergrond vir hierdie denke was dat dit tyd
>> geword het vir die Christendom om allerhande oumodiese
>> konsepte van God te probeer verloor, en 'n nuwe Christen-
>> teleogie te probeer bereik wat sin maak vir mense in die
>> twintigste eeu.
>> Terloops, Thomas Altizer het 'n hele boek oor William
>> Blake geskryf, en Blake genoem "the greatest prophet in
>> Christendom since St. Augustine." Snaaks genoeg, word
>> Blake ook intens bestudeer deur sommige Marxists.
>> Gloudina
>
|
|
|
|
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41476 is 'n antwoord op boodskap #41473] |
Tue, 01 May 2001 14:07 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Davie - verduidelik asseblief wat jy bedoel met die onbekende Afrikaanse
woord figt.
Miskien is dit my nuwe woord wat ek vandag kan leer.
Dit het niks met vye te doen nie, het dit?))))
Annette
Davie Davis wrote in message ...
>> Dit moet seker lees - "Marxiste" - nie?
>> Die standaard van Afrikaans op hierdie ng laat mens ril...
>
>>> Ril kan lekker wees:)))
>
> Julle figt laat my ril
>
|
|
|
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41486 is 'n antwoord op boodskap #41476] |
Tue, 01 May 2001 17:25 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 1 May 2001 16:07:58 +0200, "Annette" wrote:
> Davie - verduidelik asseblief wat jy bedoel met die onbekende Afrikaanse
> woord figt.
> Miskien is dit my nuwe woord wat ek vandag kan leer.
> Dit het niks met vye te doen nie, het dit?))))
> Annette
Fight is 'n aksie teen slang Annette
DD
|
|
|
Re: Teken van die tyd? [boodskap #41525 is 'n antwoord op boodskap #41361] |
Wed, 02 May 2001 09:25 |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette wrote:
>
> Vanmore, op die radioprogram Kollig op die Kerk, het die aanbieder hom
> miskien verspreek.
>
> Blykbaar was Joost gister so bly dat hulle gister uiteindelik gewen het, dat
> hy glo blykbaar gesê het dat hulle vir Wium Basson gespeel het, by wie se
> troue hy ( Joost) die afgelope week was.
Hmm - praat van weerspreek ...
|
|
|