Munte [boodskap #41234] |
Wed, 25 April 2001 13:33 |
pjb...
Boodskappe: 57 Geregistreer: April 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek het gister oor die radio gehoor dat die R5 muntstukke wat gedruk is in
1994 met die inhuldiging van Mandela nou "collectors items" is, bedoelende
die met die Uniegebou daarop. Weet iemand hier dalk hoe en waar 'n mens meer
hieroor kan uitvind??
Ek het 'n paar van die munte.
Groete
pjb
|
|
|
Re: Munte [boodskap #41236 is 'n antwoord op boodskap #41234] |
Wed, 25 April 2001 14:29 |
DARKANGEL
Boodskappe: 42 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dit gaan nie "collecters" items wees nie, die nuwe munte van 2000 wat gedruk
word met Madiba se gesig daarop gaan 'n versamel stuk wees.
DA
wrote in message
news:9c6jn0$2782$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek het gister oor die radio gehoor dat die R5 muntstukke wat gedruk is in
> 1994 met die inhuldiging van Mandela nou "collectors items" is, bedoelende
> die met die Uniegebou daarop. Weet iemand hier dalk hoe en waar 'n mens meer
> hieroor kan uitvind??
> Ek het 'n paar van die munte.
> Groete
> pjb
>
|
|
|