Groepsdruk [boodskap #40536] |
Fri, 23 March 2001 20:29 |
JR
Boodskappe: 1 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Is daar dalk iemand wat kan help met artikels oor groepsdruk.
rau...@informsa.co.za
|
|
|
Re: Groepsdruk [boodskap #40627 is 'n antwoord op boodskap #40536] |
Tue, 27 March 2001 12:41 |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hey JR
Dog jy is geskiet maar anyway kyk na www.afrikaans.com - soek -
http://www.afrikaans.com/av6110.html - goeie atrikel deur Ernst Kotze
met 'n lekker vinger wysing vir die Hanskakies.
http://www.afrikaans.com/av622.html
http://www.afrikaans.com/av5124.html
Almal het die sleutelwoord - groepsdruk in.
Gaan na www.google.com en soek groepsdruk - 338 hits - meestal
kaaskoppies. Hmm probeer Afrikaans as een van die sleutelwoorde - 13 ...
As jy rerig waagsaam is probeer peer pressure ... 421,000 hits ... sal
beslis meer sleutelwoorde benodig om die takke bietjie te snoei.
Daar is natuurlik ander plekke om te soek - probeer www.24.com,
www.askjeeves.com, www.metaserach.com ens ens ens.
Nou gaan doen nou jou eie huiswerk! :)
Cheers
Lou
JR wrote:
>
> Is daar dalk iemand wat kan help met artikels oor groepsdruk.
>
> rau...@informsa.co.za
|
|
|