Danielle se persoonlike aanvalle [boodskap #40419] |
Ma, 19 Maart 2001 22:16 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Danielle wrote:
> Is jou naam regtig "Ferdi"? Is jy 'n meisie? Jy redeneer soos 'n
> meisie, so ek vra maar net...
>
> Dit klink vir my asof jy 'en n sekere dinosorus, "Gloudinosorus
> Marianus" heeltemal teveel in gemeen het wat denkpatrone betref...
Nommer vier
|
|
|
Re: Danielle se persoonlike aanvalle [boodskap #40423 is 'n antwoord op boodskap #40419] |
Di, 20 Maart 2001 04:39 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek moet erken - ek sien ook bepaald 'n eienaardige ooreenkomstig tussen die
karakter(s) Ferdi en Gloudina. Die "tweetjies" rugsteun mekaar te gereeld en
te vinnig...
skryf in boodskap news:3AB685F6.8B2F2D52@home.com...
> Danielle wrote:
>
>> Is jou naam regtig "Ferdi"? Is jy 'n meisie? Jy redeneer soos 'n
>> meisie, so ek vra maar net...
>>
>> Dit klink vir my asof jy 'en n sekere dinosorus, "Gloudinosorus
>> Marianus" heeltemal teveel in gemeen het wat denkpatrone betref...
>
> Nommer vier
>
|
|
|
Re: Danielle se persoonlike aanvalle [boodskap #40431 is 'n antwoord op boodskap #40423] |
Di, 20 Maart 2001 08:12 |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja die twee is hand in die gilp met mekaar
"Jonas" skryf in boodskap news:3ab6df59$0$229@hades.is.co.za...
> Ek moet erken - ek sien ook bepaald 'n eienaardige ooreenkomstig tussen die
> karakter(s) Ferdi en Gloudina. Die "tweetjies" rugsteun mekaar te gereeld en
> te vinnig...
> skryf in boodskap news:3AB685F6.8B2F2D52@home.com...
>> Danielle wrote:
>>
>>> Is jou naam regtig "Ferdi"? Is jy 'n meisie? Jy redeneer soos 'n
>>> meisie, so ek vra maar net...
>>>
>>> Dit klink vir my asof jy 'en n sekere dinosorus, "Gloudinosorus
>>> Marianus" heeltemal teveel in gemeen het wat denkpatrone betref...
>>
>> Nommer vier
>>
>
|
|
|