Re: lonely in cape town? [boodskap #39991] |
Thu, 08 March 2001 03:21 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vader ons kind!!! Wanneer gaan jy leer om nie jou telefoonnommer op so 'n
oop forum bekend te maak nie?
Jy soek vir moeilikheid en jy gaan dit kry.
Annette
stellaroza wrote in message ...
> hi my name is bianca. i would love to join you in your bed. phone me on
> 082 739 2236.
>
|
|
|
Re: lonely in cape town? [boodskap #39996 is 'n antwoord op boodskap #39991] |
Thu, 08 March 2001 07:18 |
lous
Boodskappe: 124 Geregistreer: January 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Moenie worrie nie Anette sy weet - kan seker nie 'n advertensie in die
Burger bekostig nie.
Annette wrote:
>
> Vader ons kind!!! Wanneer gaan jy leer om nie jou telefoonnommer op so 'n
> oop forum bekend te maak nie?
> Jy soek vir moeilikheid en jy gaan dit kry.
> Annette
>
> stellaroza wrote in message ...
>> hi my name is bianca. i would love to join you in your bed. phone me on
>> 082 739 2236.
>>
>>
>>
>>
>>
>>
--
http://lous.zzn.com/
X-No-Archive: yes
|
|
|
Re: lonely in cape town? [boodskap #40003 is 'n antwoord op boodskap #39996] |
Thu, 08 March 2001 11:52 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sy skryf in Engels - so ek neem aan sy lees net Argus of Cape Times.
Daarom het ek in Afrikaans geantwoord - het my plig gedoen om haar te
waarsku.
Sy kon gratis in Cape Talk geadverteer het;)))
Annette
lous wrote in message ...
> Moenie worrie nie Anette sy weet - kan seker nie 'n advertensie in die
> Burger bekostig nie.
>
> Annette wrote:
>> Vader ons kind!!! Wanneer gaan jy leer om nie jou telefoonnommer op so 'n
>> oop forum bekend te maak nie?
>> Jy soek vir moeilikheid en jy gaan dit kry.
>> Annette
>> stellaroza wrote in message ...
>>> hi my name is bianca. i would love to join you in your bed. phone me on
>>> 082 739 2236.
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>
> --
> http://lous.zzn.com/
>
> X-No-Archive: yes
|
|
|
Re: lonely in cape town? [boodskap #40086 is 'n antwoord op boodskap #39991] |
Sat, 10 March 2001 23:17 |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het enige iemand al daaraan gedink dat dit een of ander hond is wat 'n
onskuldige meisie moeilikheid gee deur haar nommer hier te plaas?
Ek sal probeer reel dat die boodskap van USENET verwyder word.
Tot later
Antowan
stellaroza skryf in boodskap news:3aa6afed.0@news1.mweb.co.za...
> hi my name is bianca. i would love to join you in your bed. phone me on
> 082 739 2236.
>
|
|
|
Re: lonely in cape town? [boodskap #40089 is 'n antwoord op boodskap #40086] |
Sun, 11 March 2001 00:57 |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom bel jy nie die nommer en vertel vir ons wie geantwoord het
nie Antowan? n Bietjie intrige en misterie kan nogal interessant wees.
Wie sal die nommer antwoord? Behoort dit aan n prossie, of aan
iemand anders. Toe bel en vertel.
Pop wat lus is vir sports.
Anoth skryf in boodskap news:98ecmm$s9i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het enige iemand al daaraan gedink dat dit een of ander hond is wat 'n
> onskuldige meisie moeilikheid gee deur haar nommer hier te plaas?
>
> Ek sal probeer reel dat die boodskap van USENET verwyder word.
>
> Tot later
> Antowan
>
> stellaroza wrote in message
> news:3aa6afed.0@news1.mweb.co.za...
>> hi my name is bianca. i would love to join you in your bed. phone me on
>> 082 739 2236.
>>
>
|
|
|
Re: lonely in cape town? [boodskap #40090 is 'n antwoord op boodskap #40089] |
Sun, 11 March 2001 04:05 |
Darth Mel
Boodskappe: 12 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
why don't you do it poppie... since you're so lusssssss????
or are you a scared timid little girlie girl???
i thought you rock chicks were so goddamn tough....?
--
Visit http://AdderleyStreet.co.za
Community site
South African news, on-line novel, erotic story, forums.
ICQ # 58930763
"poppie" skryf in boodskap news:98eift$6c9$1@nntp9.atl.mindspring.net...
> Hoekom bel jy nie die nommer en vertel vir ons wie geantwoord het
> nie Antowan? n Bietjie intrige en misterie kan nogal interessant wees.
> Wie sal die nommer antwoord? Behoort dit aan n prossie, of aan
> iemand anders. Toe bel en vertel.
>
> Pop wat lus is vir sports.
>
>
> Anoth wrote in message
> news:98ecmm$s9i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het enige iemand al daaraan gedink dat dit een of ander hond is wat 'n
>> onskuldige meisie moeilikheid gee deur haar nommer hier te plaas?
>>
>> Ek sal probeer reel dat die boodskap van USENET verwyder word.
>>
>> Tot later
>> Antowan
>>
>> stellaroza wrote in message
>> news:3aa6afed.0@news1.mweb.co.za...
>>> hi my name is bianca. i would love to join you in your bed. phone me
> on
>>> 082 739 2236.
|
|
|