afrikaans.com x mweb [boodskap #39984] |
Wed, 07 March 2001 10:53 |
Voetleuce
Boodskappe: 127 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Leuce:
Ek is betrokke by die webmeestery van http://www.afrikaans.com/. Van ons
lesers het gesê dat hulle nie tot die webwerf kan toegang kry nie, want dit
word deur Mweb gehuisves. Kan ek julle vra om seblief te gaan kyk of julle
by die webwerf kan uitkom, en indien nie (of wel) watter ISP's julle
gebruik? Die Mweb hulpdesk sê dat hierdie werf nie deur hulle nuwe beleid
van geen-toegang geaffekteer behoort te wees nie, maar ek is onseker.
Thanks.
|
|
|
Re: afrikaans.com x mweb [boodskap #39987 is 'n antwoord op boodskap #39984] |
Wed, 07 March 2001 18:23 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is dit 'spamming' of 'n eerlike vraag Leuce?
Ek kan ook nie die site kry nie
DD
On Wed, 7 Mar 2001 12:53:47 +0200, "Voetleuce" wrote:
> Leuce:
> Ek is betrokke by die webmeestery van http://www.afrikaans.com/. Van ons
> lesers het gesê dat hulle nie tot die webwerf kan toegang kry nie, want dit
> word deur Mweb gehuisves. Kan ek julle vra om seblief te gaan kyk of julle
> by die webwerf kan uitkom, en indien nie (of wel) watter ISP's julle
> gebruik? Die Mweb hulpdesk sê dat hierdie werf nie deur hulle nuwe beleid
> van geen-toegang geaffekteer behoort te wees nie, maar ek is onseker.
> Thanks.
>
|
|
|
Re: afrikaans.com x mweb [boodskap #39988 is 'n antwoord op boodskap #39987] |
Wed, 07 March 2001 18:51 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Is dit 'spamming' of 'n eerlike vraag Leuce?
> Ek kan ook nie die site kry nie
>
> DD
>
> On Wed, 7 Mar 2001 12:53:47 +0200, "Voetleuce" wrote:
>
>> Leuce:
>> Ek is betrokke by die webmeestery van http://www.afrikaans.com/. Van ons
>> lesers het gesê dat hulle nie tot die webwerf kan toegang kry nie, want dit
>> word deur Mweb gehuisves.
Ek kry dit hier, in Ottawa.Kan jy vir my vertel hoe jy op die
"leuce" as skuilnaam besluit het,
Samuel Murray? En hoe gaan dit
met die getroude lewe?
Gloudina
|
|
|
Re: afrikaans.com x mweb [boodskap #39990 is 'n antwoord op boodskap #39984] |
Wed, 07 March 2001 21:36 |
HW Gird
Boodskappe: 49 Geregistreer: October 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek kry nie toegang nie.
My ISP : Internext
Slegs die keuse om aan te sluit by MWeb om toegang te kry
of aansoek te doen vir 30 dae gratis toegang
Harry
Voetleuce wrote in message ...
> Leuce:
> Ek is betrokke by die webmeestery van http://www.afrikaans.com/. Van ons
> lesers het gesê dat hulle nie tot die webwerf kan toegang kry nie, want dit
> word deur Mweb gehuisves. Kan ek julle vra om seblief te gaan kyk of julle
> by die webwerf kan uitkom, en indien nie (of wel) watter ISP's julle
> gebruik? Die Mweb hulpdesk sê dat hierdie werf nie deur hulle nuwe beleid
> van geen-toegang geaffekteer behoort te wees nie, maar ek is onseker.
> Thanks.
>
|
|
|
Re: afrikaans.com x mweb [boodskap #40004 is 'n antwoord op boodskap #39984] |
Thu, 08 March 2001 13:45 |
DARKANGEL
Boodskappe: 42 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Access to www.mweb.co.za, including all content partner sites and member
services, is exclusive to M-Web members. To join M-Web now, click here or
call 08600 32000.
To access M-Web Airmail, click here.
Ek is by intekom en dis wat dit sê Mweb suig want dit het nie 'n POP hier
naby nie ek sal moet Kimberley of Bloemfontein to skakel om op die net te
surf. As Mweb wil suurgat raak oor ABSA se gratis internet hoekom het hulle
nie al lankal met hulle moer gepluk met Xsi-net van Telkom nie. Persoonlik
hou ek glad nie van adverts wat vir my gewys word as ek wil ontspan nie.
DA
"Voetleuce" skryf in boodskap news:3aa614ab$0$226@hades.is.co.za...