Annerpa en annerma [boodskap #39848] |
Vr, 02 Maart 2001 06:49 |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annerpa kom van Langenhoven se dae af aan, maar ek gebruik dit sommer vir my
skoonpa en skoonma...
Matewissie wat net soos Thys oppie 'Bos lyk...
skryf in boodskap news:3A9E4EDB.859D7167@home.com...
> Thys de Wet wrote:
>
>> my annerpa en annerma het laasjaar met'ie transkaroo vannie kaap af gery
>
> Dis vir my interessant dat jy hier van "ander pa" praat. Langenhoven het mos vir
> sy eie biologiese pa "Anderpa"
|
|
|