Super 12 Rugby [boodskap #39620] |
Fri, 23 February 2001 22:44  |
japiev
Boodskappe: 6 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Geluk aan die Sharks wat gewen het, jammers Bulls. Wie dink julle
gaan die Super 12 die keer wen?
J
|
|
|
Re: Super 12 Rugby [boodskap #39626 is 'n antwoord op boodskap #39620] |
Sat, 24 February 2001 14:03   |
Spectrolab[2]
Boodskappe: 3 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
die cats,maar die act brumbies moet nie misgekyk word nie.
Cats konings goud ens...
een en dieselfde ding
lol:-)
"japiev" skryf in boodskap news:3a970592$1_1@batman.vip-za.com...
> Geluk aan die Sharks wat gewen het, jammers Bulls. Wie dink julle
> gaan die Super 12 die keer wen?
>
> J
>
|
|
|
Re: Super 12 Rugby [boodskap #39719 is 'n antwoord op boodskap #39620] |
Wed, 28 February 2001 01:01   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Brumbies.
Annette
japiev wrote in message ...
> Geluk aan die Sharks wat gewen het, jammers Bulls. Wie dink julle
> gaan die Super 12 die keer wen?
>
> J
>
|
|
|
Re: Super 12 Rugby [boodskap #39720 is 'n antwoord op boodskap #39626] |
Wed, 28 February 2001 01:03  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Aussies en Kiwi's moet aandring dat die SA spanne eers almal teen mekaar
speel - dan sal ons definitief nie eers die kwarteinronde haal nie - te min
spelers:))
Annette ( Kapenaar wat vir die Cats skree)
Spectrolab wrote in message ...
> die cats,maar die act brumbies moet nie misgekyk word nie.
> Cats konings goud ens...
> een en dieselfde ding
> lol:-)
>
> "japiev" wrote in message
> news:3a970592$1_1@batman.vip-za.com...
>> Geluk aan die Sharks wat gewen het, jammers Bulls. Wie dink julle
>> gaan die Super 12 die keer wen?
>> J
>
|
|
|