Liewe Verse [boodskap #39501] |
Wed, 21 February 2001 04:37 |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ma en Pa sit op die stoep,
Pa ................
Wie weet al die lyne ?
Hmmm ?
Dingus.
|
|
|
Re: Liewe Verse [boodskap #39505 is 'n antwoord op boodskap #39501] |
Wed, 21 February 2001 08:35 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 20 Feb 2001 20:52:37 -0800, Danielle wrote:
> On Wed, 21 Feb 2001 17:37:15 +1300, "Dingus" wrote:
>
>> Ma en Pa sit op die stoep,
>
> Dog dis oupa en ouma wat op die stoep gesit het?
>
Of die boontjiesop eters
|
|
|
Re: Liewe Verse [boodskap #39508 is 'n antwoord op boodskap #39501] |
Wed, 21 February 2001 10:38 |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Soiets soos:
Oupa en Puma sit op die stoep
Oupa gee 'n harde poep
Ouma vra: "Wat makeer?"
Oupa sê: "My maag is seer!"
of
Oupa en Puma sit op die stoep
Oupa gee 'n harde roep
Ouma vra: "Wat makeer?"
Oupa sê: "My broek het geskeur!"
Gebruik maar jou eie vrye mengsel verder
OF
Oupa en Ouma sit op die stoep
Oupa gee 'n harde poep
Ouma vra: "Wat makeer?"
Oupa sê: "Ama gluglug"
Ouma vra: "Waarheen?"
Oupa sê "Ag seker nie ver nie!"
Thys oppie Bos
nielle" skryf in boodskap news:8bi69t8cchqt4b3f6s4oinh9093pe4odac@4ax.com...
> On Wed, 21 Feb 2001 17:37:15 +1300, "Dingus" wrote:
>
>> Ma en Pa sit op die stoep,
>
> Dog dis oupa en ouma wat op die stoep gesit het?
|
|
|
Re: Liewe Verse [boodskap #39509 is 'n antwoord op boodskap #39508] |
Wed, 21 February 2001 11:51 |
Skunk
Boodskappe: 192 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
...Ouma sê: Eet 'n peer
Oupa sê: Dan poep ek weer
Thys de Wet schreef in berichtnieuws
9705qi$1kvs$1@news.adamastor.ac.za...
> Soiets soos:
>
> Oupa en Puma sit op die stoep
> Oupa gee 'n harde poep
> Ouma vra: "Wat makeer?"
> Oupa sê: "My maag is seer!"
>
> of
>
> Oupa en Puma sit op die stoep
> Oupa gee 'n harde roep
> Ouma vra: "Wat makeer?"
> Oupa sê: "My broek het geskeur!"
>
> Gebruik maar jou eie vrye mengsel verder
>
> OF
>
> Oupa en Ouma sit op die stoep
> Oupa gee 'n harde poep
> Ouma vra: "Wat makeer?"
> Oupa sê: "Ama gluglug"
> Ouma vra: "Waarheen?"
> Oupa sê "Ag seker nie ver nie!"
> Thys oppie Bos
> nielle" wrote in message
> news:8bi69t8cchqt4b3f6s4oinh9093pe4odac@4ax.com...
>> On Wed, 21 Feb 2001 17:37:15 +1300, "Dingus" wrote:
>>
>>> Ma en Pa sit op die stoep,
>>
>> Dog dis oupa en ouma wat op die stoep gesit het?
>
|
|
|
Re: Liewe Verse [boodskap #39548 is 'n antwoord op boodskap #39509] |
Thu, 22 February 2001 08:20 |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
HA, HA, HA!!!!
..'dis lekker ouens..
Ek hou van Skunk se antwoord, maar almal
se verse is pragtig.
Dankie,
Dingus.
Skunk skryf in boodskap news:970a7j$pep$1@azure.nl.gxn.net...
> ...Ouma sê: Eet 'n peer
> Oupa sê: Dan poep ek weer
>
> Thys de Wet schreef in berichtnieuws
> 9705qi$1kvs$1@news.adamastor.ac.za...
>> Soiets soos:
>>
>> Oupa en Puma sit op die stoep
>> Oupa gee 'n harde poep
>> Ouma vra: "Wat makeer?"
>> Oupa sê: "My maag is seer!"
>>
>> of
>>
>> Oupa en Puma sit op die stoep
>> Oupa gee 'n harde roep
>> Ouma vra: "Wat makeer?"
>> Oupa sê: "My broek het geskeur!"
>>
>> Gebruik maar jou eie vrye mengsel verder
>>
>> OF
>>
>> Oupa en Ouma sit op die stoep
>> Oupa gee 'n harde poep
>> Ouma vra: "Wat makeer?"
>> Oupa sê: "Ama gluglug"
>> Ouma vra: "Waarheen?"
>> Oupa sê "Ag seker nie ver nie!"
>> Thys oppie Bos
>> nielle" wrote in message
>> news:8bi69t8cchqt4b3f6s4oinh9093pe4odac@4ax.com...
>>> On Wed, 21 Feb 2001 17:37:15 +1300, "Dingus" wrote:
>>>
>>>> Ma en Pa sit op die stoep,
>>>
>>> Dog dis oupa en ouma wat op die stoep gesit het?
>>
>
|
|
|