Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Huigenoot '50s Argief
Huigenoot '50s Argief [boodskap #5313] Sa, 20 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
cg  is tans af-lyn  cg
Boodskappe: 19
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek het nou die dag sekere verwysings teë gekom van artikels geskryf
vir Huisgenoot gedurend die vyftige jare van my moeder onder die naam
"Cornelia" en "Corrie Garvie".

Ek wil graag afdrukke van die in die hande kry. Het Huisgenoot 'n
argief? Waar skryf ek? Wat van e-pos?

Dankie

Colin Garvie

------------------------------------------------------------ -------------------
\:. Colin George Garvie .:/
\;, ,;\\\,, PO Box 50216,Musgrave,Durban 4062,South Africa ,,///;, ,;/
\\\;;:::::::o gar...@iafrica.com o:::::::;;///
///;;::::::::< >::::::::;;\\\
/;' "'/////'' "The garvie sprat" ''\\\\\'" ';\
------------------------------------------------------------ -------------------
DS: [AFRIKAANS:5675] Re: Huigenoot '50s Argief [boodskap #5343 is 'n antwoord op boodskap #5313] Ma, 22 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Ester Ferreira: Library[SMTP...@info.rau.ac.za]
Verzonden: maandag 22 januari 1996 10:44
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5675] Re: Huigenoot '50s Argief

Indien jy die volledige verwysings het, kan jy 'n
Interbiblioteeklening (via jou plaaslike Openbare Biblioteek) doen.
Doen navraag by die biblioteek -- hulle sal weet waarvan jy praat.
Groete
Ester

Date sent: Sun,
21 Jan 96 22:45 SAT > Send reply to: afri...@unseen.aztec.co.za
> From: wage...@xs4all.nl (Robert Wagenaar)
> To: Multiple recipients of list
> Subject: [AFRIKAANS:5661] Re: Huigenoot '50s Argief

> In soc.culture.south-africa.afrikaans, schreef gar...@iafrica.com
> (CGG):
>
>> Ek het nou die dag sekere verwysings tek gekom van artikels geskryf
>> vir Huisgenoot gedurend die vyftige jare van my moeder onder die naam
>> "Cornelia" en "Corrie Garvie".
>
>> Ek wil graag afdrukke van die in die hande kry. Het Huisgenoot 'n
>> argief? Waar skryf ek? Wat van e-pos?
>
>> Dankie
>
>> Colin Garvie
>
>> ------------------------------------------------------------ ----------------
> ---
>> \:. Colin George Garvie .:/
>> \;, ,;\\\,, PO Box 50216,Musgrave,Durban 4062,South Africa ,,///;, ,
> ;/
>> \\\;;:::::::o gar...@iafrica.com o:::::::;;//
> /
>> ///;;::::::::< >::::::::;;\\
> \
>> /;' "'/////'' "The garvie sprat" ''\\\\\'" '
> ;\
>> ------------------------------------------------------------ ----------------
> ---
>
>
>
>

************************************************************ **********
rs.Ester Ferreira Tel: National: (011) 489-2646
Information Librarian International: 27-11-489-2646
University Library Fax: National: (011) 726-7723
Rand Afrikaans University International: 27-11-726-7723
P.O. Box. 524
AUCKLAND PARK
2006
SOUTH AFRICA E-mail: H...@info.rau.ac.za
************************************************************ **********
Re: Huigenoot '50s Argief [boodskap #5379 is 'n antwoord op boodskap #5313] Di, 23 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Henry Flint  is tans af-lyn  Henry Flint
Boodskappe: 21
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
gar...@iafrica.com (CGG) wrote:

----deel uitgevee -------

> Ek wil graag afdrukke van die in die hande kry. Het Huisgenoot 'n
> argief? Waar skryf ek? Wat van e-pos?

> Dankie
> Colin Garvie


Nasionale Pers het 'n "Website" (hulle naam) te http://www.naspers.co.za/.
Hulle sal dalk daar kan help.

Henry Flint
Vorige onderwerp: D.J. Opperman: Brandende Boek & Man met Horries
Volgende onderwerp: Nuwe Afrikaanse boeke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 06:17:20 MGT 2024