Ek soek... [boodskap #39112] |
Sun, 11 February 2001 07:49 |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hi Julle ouens.
Ek soek 'n 'on-line Afrikaanse Woorde Boek'
Weet iemand waar ek kan soo ding in die hande kry ?
.... nogal, weet een van julle ouens waar en kan
miskien 'on-line' Boere Musiek kry.
Ek is nou a helle klomp jaare uit SA uit en stadig
begin vergeet die regte spel vir seeker woorde.
En die musiek - musiek soos die wat gespeel
was op TV in die reeks 'Boere Musiek Kompetisie'
en soo aan.
Lekker bly,
Dingus.
|
|
|
Re: Ek soek... [boodskap #39116 is 'n antwoord op boodskap #39112] |
Sun, 11 February 2001 10:56 |
Emmy
Boodskappe: 79 Geregistreer: January 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In Amsterdam is er een Nederlands Zuid-Afrikaanse Vereniging daar kan je
vragen
en je kan ook hun webpage bezoeken en zelfs voor weinig geld lid worden.
Op hun webpage kan je drie talen intoetsen Engels Zuid-Afrikaans en
Nederlands
nz...@wxs.nl
http://home.planet.nl/~nzav/home.htm
Succes !!!
Grt Emmy
**********************************8888888888
"Dingus" skryf in boodskap news:Cwrh6.6799$4a.212926699@news.xtra.co.nz...
> Hi Julle ouens.
>
> Ek soek 'n 'on-line Afrikaanse Woorde Boek'
>
> Weet iemand waar ek kan soo ding in die hande kry ?
>
> .... nogal, weet een van julle ouens waar en kan
> miskien 'on-line' Boere Musiek kry.
>
> Ek is nou a helle klomp jaare uit SA uit en stadig
> begin vergeet die regte spel vir seeker woorde.
>
> En die musiek - musiek soos die wat gespeel
> was op TV in die reeks 'Boere Musiek Kompetisie'
> en soo aan.
>
> Lekker bly,
>
> Dingus.
>
|
|
|
Re: Ek soek... [boodskap #39117 is 'n antwoord op boodskap #39112] |
Sun, 11 February 2001 12:32 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet nie van aanlyn boeremusiek nie - maar, ek kan vir jou sê dat die
grootste bron van boeremusiek op Napster is "HSinMontreal" - probeer gerus,
daar is hordes...
"Dingus" skryf in boodskap news:Cwrh6.6799$4a.212926699@news.xtra.co.nz...
> Hi Julle ouens.
>
> Ek soek 'n 'on-line Afrikaanse Woorde Boek'
>
> Weet iemand waar ek kan soo ding in die hande kry ?
>
> .... nogal, weet een van julle ouens waar en kan
> miskien 'on-line' Boere Musiek kry.
>
> Ek is nou a helle klomp jaare uit SA uit en stadig
> begin vergeet die regte spel vir seeker woorde.
>
> En die musiek - musiek soos die wat gespeel
> was op TV in die reeks 'Boere Musiek Kompetisie'
> en soo aan.
>
> Lekker bly,
>
> Dingus.
>
|
|
|
Re: Ek soek... [boodskap #39121 is 'n antwoord op boodskap #39112] |
Sun, 11 February 2001 13:50 |
Juergen Metzger
Boodskappe: 1 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Vir engels-afrikaanse woordeboek probeer hierdie link:
http://www.yourdictionary.com/languages/germanic.html
boeremusiek weet ek nie seker nie.
Miskien Radio Hoogland, Bloemfontein,
verkrygbaar deur Real-Player.
groete
Juergen
"Dingus" schrieb im Newsbeitrag
news:Cwrh6.6799$4a.212926699@news.xtra.co.nz...