Web cam in Jhb [boodskap #38950] |
Mon, 05 February 2001 14:33 |
Nospam[1]
Boodskappe: 47 Geregistreer: January 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Web-kamera in die Boekehuis, Afrikaanse boekwinkel/koffiehuis in
Aucklandpark, Johannesburg.
Gaan na www.beeld.com en kliek op regs op die link "web-kamera" .
|
|
|
Re: Web cam in Jhb [boodskap #38958 is 'n antwoord op boodskap #38950] |
Mon, 05 February 2001 16:07 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Ferdi wrote:
> Web-kamera in die Boekehuis, Afrikaanse boekwinkel/koffiehuis in
> Aucklandpark, Johannesburg.
> Gaan na www.beeld.com en kliek op regs op die link "web-kamera" .
Nou hoekom gee jy nie vir ons 'n tyd wanneer jy daar in diehoek sal kan
kom staan nie, dan kyk ons vir jou. Dan kan jy
vir ons die vinger gee. (Moet dit net nie te vroeg in jou dag
maak nie. Ek is sewe uur agter julle , en ek staan sowaar nie
op om vir jou te sien nie. )
Gloudina
|
|
|
Re: Web cam in Jhb [boodskap #38988 is 'n antwoord op boodskap #38950] |
Wed, 07 February 2001 12:45 |
Nospam[1]
Boodskappe: 47 Geregistreer: January 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Tue, 06 Feb 2001 09:08:44 +0200, lous wrote:
> Nou net 'n briljante idee gehad - hoekom patch hulle nie van die kameras
> wat die JHB se CBD dophou in sodat die wereld kan help om die kriminele
> te vang nie :)
Great idee en mense het al daaraan gedink, maar ek vermoed die
tegnies/burokratiese hassles om dit reg te kry, gaan enige techie teen
die mure uitdryf.
|
|
|
Re: Web cam in Jhb [boodskap #38993 is 'n antwoord op boodskap #38950] |
Wed, 07 February 2001 19:33 |
Dries Venter
Boodskappe: 299 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina, ek het al 'n foto van hom gesien. Hy was of siek toe hulle daai
foto geneem het of hy is maar vreklelik. Toemaar, ek dink darem sy ma en sy
vrou en kinders (die hond ook?) is lief vir hom, te spyte daarvan.
Dries, met 'n groot grin.
skryf in boodskap news:3A7ED03A.F357389E@home.com...
> Ferdi wrote:
>
>> Web-kamera in die Boekehuis, Afrikaanse boekwinkel/koffiehuis in
>> Aucklandpark, Johannesburg.
>> Gaan na www.beeld.com en kliek op regs op die link "web-kamera" .
>
> Nou hoekom gee jy nie vir ons 'n tyd wanneer jy daar in diehoek sal kan
> kom staan nie, dan kyk ons vir jou. Dan kan jy
> vir ons die vinger gee. (Moet dit net nie te vroeg in jou dag
> maak nie. Ek is sewe uur agter julle , en ek staan sowaar nie
> op om vir jou te sien nie. )
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Web cam in Jhb [boodskap #39021 is 'n antwoord op boodskap #38993] |
Thu, 08 February 2001 09:01 |
Nospam[1]
Boodskappe: 47 Geregistreer: January 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Wed, 7 Feb 2001 21:33:49 +0200, "Dries Venter"
wrote:
> Gloudina, ek het al 'n foto van hom gesien. Hy was of siek toe hulle daai
> foto geneem het of hy is maar vreklelik. Toemaar, ek dink darem sy ma en sy
> vrou en kinders (die hond ook?) is lief vir hom, te spyte daarvan.
My hond is crazy oor my.
|
|
|
|