koers [boodskap #38863] |
Sat, 03 February 2001 07:11 |
Sandra Nortje
Boodskappe: 23 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
drie swaeltjies draai nog en soek
hul koers in die lug
by die kerktoring weerhaan
|
|
|
Re: koers [boodskap #38877 is 'n antwoord op boodskap #38863] |
Sat, 03 February 2001 19:16 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sandra Nortje wrote:
> drie swaeltjies draai nog en soek
> hul koers in die lug
> by die kerktoring weerhaan
Oulik. As jy net die woordgrepe (minder as ) 5-7-5 hou, dan is dit'n
goeie haiku.
drie swaeltjies
soek koers by die kerktoring
se weerhaan
Gloudina
|
|
|
Re: koers [boodskap #38882 is 'n antwoord op boodskap #38863] |
Sat, 03 February 2001 20:01 |
Sandra Nortje
Boodskappe: 23 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dankie, Gloudina. Jy's reg- dit was 'n haiku gone wrong. Ek het dit toe
verander na:
swaeltjies draai en soek
die koers oor die blou diepte
by die kerkweerhaan
(en gekul met swaeltjies se lettergrepe)
sien gerus die haiku- wedstryd op: www.schrijf.net
skryf in boodskap news:3A7C59A3.489C721F@home.com...
> Sandra Nortje wrote:
>
>> drie swaeltjies draai nog en soek
>> hul koers in die lug
>> by die kerktoring weerhaan
>
> Oulik. As jy net die woordgrepe (minder as ) 5-7-5 hou, dan is dit'n
> goeie haiku.
>
> drie swaeltjies
> soek koers by die kerktoring
> se weerhaan
>
> Gloudina
>
|
|
|