SA Magte Geselsgroep [boodskap #38830] |
Vr, 02 Februarie 2001 17:49 |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Indien hier enige Oud / Huidige Weermag / SAP lede is wat miskien belangstel
om saam met ons oor die goeie ou dae te gesels kontak my gerus direk.
Ons het heelwat Spesmag Lede en gesels ook alreeds met legendes soos Kol.
Wynand du Toit, Kmdt. Willem Ratte en vir die SAP manne, Brig. Beyl van
Verdrag en `n paar manne van Koefoet.
Beste weermag Groete
Frikkie
Ps: Geen politiek op groep en geen bulshitters nie asseblief.
|
|
|
Re: SA Magte Geselsgroep [boodskap #38847 is 'n antwoord op boodskap #38830] |
Vr, 02 Februarie 2001 21:30 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 2 Feb 2001 19:49:09 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:
> Indien hier enige Oud / Huidige Weermag / SAP lede is wat miskien belangstel
> om saam met ons oor die goeie ou dae te gesels kontak my gerus direk.
>
> Ons het heelwat Spesmag Lede en gesels ook alreeds met legendes soos Kol.
> Wynand du Toit, Kmdt. Willem Ratte en vir die SAP manne, Brig. Beyl van
> Verdrag en `n paar manne van Koefoet.
>
> Beste weermag Groete
> Frikkie
> Ps: Geen politiek op groep en geen bulshitters nie asseblief.
>
>
Koefoet????
DD
|
|
|
Re: SA Magte Geselsgroep [boodskap #38848 is 'n antwoord op boodskap #38847] |
Vr, 02 Februarie 2001 22:32 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
> en `n paar manne van Koefoet.
> Koefoet????
>
> DD
Ja, jy moet vir hanskakie Frikkie maar verskoon.Hy is nie Afrikaans magtig nie.
Sy leermeesters,
ou Fred Rundle en ou Aida Parker, is albei
Engels. Die rsaboy ken nie sy moedertaal meer
nie. Dis daarom dat ek sê dat die grootste
bedreiging vir die voortbestaan van Afrikaans
kom van hierdie snare soos Frikkie, sommige
van hulle wat die moord en doodslag van
Koevoet veroorsaak het, maar nie die woord
kan spel nie.
Gloudina
|
|
|
Re: SA Magte Geselsgroep [boodskap #38856 is 'n antwoord op boodskap #38830] |
Sa, 03 Februarie 2001 04:16 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Frik - ek is verbaas dat Breyten se broer nie ook genooi word nie - die
verdomde apartheidsvark - elke familie het maar sy swartskaap nê? Ek wonder
watter ene...
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:95erse$sqv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Indien hier enige Oud / Huidige Weermag / SAP lede is wat miskien belangstel
> om saam met ons oor die goeie ou dae te gesels kontak my gerus direk.
>
> Ons het heelwat Spesmag Lede en gesels ook alreeds met legendes soos Kol.
> Wynand du Toit, Kmdt. Willem Ratte en vir die SAP manne, Brig. Beyl van
> Verdrag en `n paar manne van Koefoet.
>
> Beste weermag Groete
> Frikkie
> Ps: Geen politiek op groep en geen bulshitters nie asseblief.
>
|
|
|
Re: SA Magte Geselsgroep [boodskap #38859 is 'n antwoord op boodskap #38847] |
Sa, 03 Februarie 2001 05:13 |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Bly jy maar waar jy is asseblief....
Davie Davis skryf in boodskap news:km9m7tcm8r9s28sasngep9v7csugnqbgct@4ax.com...
>
> On Fri, 2 Feb 2001 19:49:09 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>> Indien hier enige Oud / Huidige Weermag / SAP lede is wat miskien belangstel
>> om saam met ons oor die goeie ou dae te gesels kontak my gerus direk.
>>
>> Ons het heelwat Spesmag Lede en gesels ook alreeds met legendes soos Kol.
>> Wynand du Toit, Kmdt. Willem Ratte en vir die SAP manne, Brig. Beyl van
>> Verdrag en `n paar manne van Koefoet.
>>
>> Beste weermag Groete
>> Frikkie
>> Ps: Geen politiek op groep en geen bulshitters nie asseblief.
>>
>
> Koefoet????
>
> DD
|
|
|
Re: SA Magte Geselsgroep [boodskap #38860 is 'n antwoord op boodskap #38830] |
Sa, 03 Februarie 2001 05:14 |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nog steeds niks met jou te doene nie.
Jy kan jou voorvaders en geeste bedank... Ai as dit maar net kon
AANHOUUUUUUUUUUU en aanhou...
skryf in boodskap news:3A7B35EE.563262EE@home.com...
Davie Davis wrote:
> "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
> en `n paar manne van Koefoet.
> Koefoet????
>
> DD
Ja, jy moet vir hanskakie Frikkie maar verskoon.Hy is nie Afrikaans magtig
nie.
Sy leermeesters,
ou Fred Rundle en ou Aida Parker, is albei
Engels. Die rsaboy ken nie sy moedertaal meer
nie. Dis daarom dat ek sê dat die grootste
bedreiging vir die voortbestaan van Afrikaans
kom van hierdie snare soos Frikkie, sommige
van hulle wat die moord en doodslag van
Koevoet veroorsaak het, maar nie die woord
kan spel nie.
Gloudina
|
|
|
Re: SA Magte Geselsgroep [boodskap #38876 is 'n antwoord op boodskap #38859] |
Sa, 03 Februarie 2001 18:53 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 3 Feb 2001 07:13:09 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:
> Bly jy maar waar jy is asseblief.... en
> Nog steeds niks met jou te doene nie.
> Jy kan jou voorvaders en geeste bedank... Ai as dit maar net kon
> AANHOUUUUUUUUUUU en aanhou...
Daar slaan jy al weer sulke verdwaalde houe, Frikkie.
J wil nie hê ek moet saam gesels nie en jy wil hê Gloudina se
bedanking moet aanhou en aanhouuuuuu.
Of waar moes die houe tref? Frikkie, moet net nie op 'n hongerstaking
gaan nie. Môre gesels ons weer lekker.
DD
|
|
|
Re: SA Magte Geselsgroep [boodskap #38881 is 'n antwoord op boodskap #38876] |
Sa, 03 Februarie 2001 20:00 |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Niks ernstigs nie, jy het my e-pos HEEL verkeerd gelees.
Groete
Frikkie
Davie Davis skryf in boodskap news:5lko7t48j4q80lnfoqtm4v5icqb971k0t1@4ax.com...
> On Sat, 3 Feb 2001 07:13:09 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>> Bly jy maar waar jy is asseblief....
> en
>> Nog steeds niks met jou te doene nie.
>> Jy kan jou voorvaders en geeste bedank... Ai as dit maar net kon
>> AANHOUUUUUUUUUUU en aanhou...
>
> Daar slaan jy al weer sulke verdwaalde houe, Frikkie.
> J wil nie hê ek moet saam gesels nie en jy wil hê Gloudina se
> bedanking moet aanhou en aanhouuuuuu.
>
> Of waar moes die houe tref? Frikkie, moet net nie op 'n hongerstaking
> gaan nie. Môre gesels ons weer lekker.
>
> DD
|
|
|
|
Re: SA Magte Geselsgroep [boodskap #38980 is 'n antwoord op boodskap #38939] |
Di, 06 Februarie 2001 10:48 |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee Louis, niemand gaan my bliksem nie.
kam ons maak dan maar gou reg.
K O E V O E T ??????
Frikkie
KOEFFOET klink ook ok...
lous skryf in boodskap news:3A7E5483.165BFC@lous.znn.com...
>
>
> Frikkie Potgieter wrote:
>> Koefoet.
>
> Hulle gaan jou weerligstraal as hulle sien hoe jy koevoet spel ...
|
|
|