Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » 'N KANS OORSEE GESOEK
'N KANS OORSEE GESOEK [boodskap #38788] Do, 01 Februarie 2001 21:08
Ds. Jasper Schellinge  is tans af-lyn  Ds. Jasper Schellinge
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek verneem graag vir 'n eerlik hardwerkende
Noord-Kaapse jong man van 31 wat 'n noue
familieverwant van my is, hoe hy te werk kan gaan
om op 'n boerdery oorsee tydelike ('n jaar of meer)
werk te kry. Anders sal ENIGE harde handewerk
ook verwlkom word.
Hy boer tans en is een van die betroubare
soort. Hy moet eenvoudig uitspring om agterstande
sê te help uitwis. Sy vriendin -- 'n ewe ywerige
nooientjie wat selfs nie skroom om op die plaas hand
by te sit nie, wil ook graag saam -- nie vir die glamour
en die avontuur nie, maar om te WERK.
HET IEMAND KONTAKTE
KAN JY MY 'N E-TJIE LAAT KRY, ASB.

Dankie, by voorbaat

Jasper Schellingerhout

--
Ds. Jasper Schellingerhout
Evangelies-Gereformeerde Kerk Rietfontein
(012) 3314585
jasp...@mweb.co.za
Vorige onderwerp: Help: Soek afrikaaners in Switzerland (Zurich)
Volgende onderwerp: Onderwysers van oorsee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:57:12 MGT 2024