Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is dit waar of nie - antwoord die vraag, asb?
Is dit waar of nie - antwoord die vraag, asb? [boodskap #38748] Wed, 31 January 2001 19:44
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: October 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3A780F23.54C01D76@home.com...
lous wrote:

> Of mense wat nie alhoewel hulle self afrikaans is nie hulle kinders
> afrikaans leer nie *onskuldige glimlag*

Lou, ek is nie meer "Afrikaans" nie. My huistaalis Engels. Ek is 'n
Kanadese burger. My tweede
offisiële taal is Frans.

Gloudina
Vorige onderwerp: Madiba & misdaad
Volgende onderwerp: Malkoeisiekte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 01:19:03 UTC 2024